Jy kan nie pelle vertrou nie...!!
Voor Koos oorlog toe vertrek sit hy 'n kuisheidsgordel op sy pragtige vrou,
sluit dit en gee die sleutel vir Ben, sy beste pel.
"As ek nie binne 4 jaar terug is nie, sluit oop en geniet"
Hy spring op sy perd en val in die pad.
So halfuur later sien hy 'n hengse stofwolk agter hom aankom.
Hy stop en sien dis sy pel Ben.
"Wat skort?" vra Koos.
Ben uitasem : "Dis die verkeerde sleutel!"
Jy kan nie jou pelle vertrou nie!
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Jy kan nie jou pelle vertrou nie!
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Jy kan nie jou pelle vertrou nie!
Mooi man Johan...
Nettie vir jou pel die sleutel gee as jy op 'n jag gaan nie..
Ooploop daar in die unie..
J.
Nettie vir jou pel die sleutel gee as jy op 'n jag gaan nie..
Ooploop daar in die unie..
J.
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jy kan nie jou pelle vertrou nie!
Sy sit in ieder geval seker OMO boks in venster as ons op jagtog gaan.
Old Man Out.
Old Man Out.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"