Dagse Manne
Ek wil graag self begin laai en wil begin toerusting aanskaf,kan julle wat weet vir my raad en min of meer die pryse gee van alles wat ek sal benodig om mee te begin.
Dankie by voorbaat
Philip De Bruyn
Help ASB
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Help ASB
Hi Phillip, ek sal later ook soek, maar een van die forum lede het presies dieselfde proses, en onderwerp nie langer as twee weke terug geskep nie. Dit is ook al baie breedvoerig bespreek. Tog sal ek ook later weer probeer soek, en dit hier plaas.
Veiligheid eerste manne!
- DanieDuP
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am
Re: Help ASB
Hi Philip PM my jou epos adres dan stuur ek vir jou template aan wat ek van af gewerk het.
Groete
Groete
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Re: Help ASB
Dankie Danie
Sal dit deeglik deurgaan en besluit op watter roete ook al die tabelle is darm baie volledig uiteengesit so ek het 'n goeie idee waarmee om te werk.
Weereens dankie
Philip De Bruyn
Sal dit deeglik deurgaan en besluit op watter roete ook al die tabelle is darm baie volledig uiteengesit so ek het 'n goeie idee waarmee om te werk.
Weereens dankie
Philip De Bruyn
