Ek wil gou julle kennis misbruik. Ons weet dat suiker nie deel van 'n goeie fiksheidsdieet moet wees nie, en dat
vrugte goed inpas by so 'n dieet. Hoe pas vrugte soos turksvye en waatlemoen by so 'n dieet in? Daar moet darem
heelwat suiker in hulle wees. Of is daar nou weer "goeie" en "slegte" suikers. Ek is nie op datum met daardie feite
nie. Eet maar altyd genoeg van wat lekker is, en kom agter dit begin nou teen my draai.... :-(
Hoe pas hierdie in 'n fikse dieet in?
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Hoe pas hierdie in 'n fikse dieet in?
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Hoe pas hierdie in 'n fikse dieet in?
Fruktose,n tipe suiker wat in vrugte voorkom is n monomeer wat makliker omgeskakel word in energie en nie in vet soos glukose(gewone suiker)(polimeer)nie.enige verwerkte produk is moeliker vir die liggaam om te verwerk en word makliker in vet omgesit.fruktose suiker is baie beter om te gebruik maar in matigheid
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Hoe pas hierdie in 'n fikse dieet in?
As jy "goeie" suiker wil inneem, kry liewerste bruin suiker, of beter nog, treacle. Wit suiker is so verfyn, dit beteken niks. Lee koolhidrate.
Dit hang as, as jy energie soek, kry 'n piesang byv, baie beter as die 2 voorbeelde wat jy bo genoem het.
Dit hang as, as jy energie soek, kry 'n piesang byv, baie beter as die 2 voorbeelde wat jy bo genoem het.
ek soek nog wapens...
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Hoe pas hierdie in 'n fikse dieet in?
Ek verstaan piesang is 'n goeie energiebron. Die probleem is, ek eet turksvye en waatlemoen soos wat 'n kind tjoklits eet. Dit is maarSV MAD (Henk) wrote:Dit hang as, as jy energie soek, kry 'n piesang byv, baie beter as die 2 voorbeelde wat jy bo genoem het.
hoekom ek gewonder het, dalk is dit net so erg soos tjoklits ??
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Hoe pas hierdie in 'n fikse dieet in?
Ek sal reken dit is, waatlemoen is basies suikerwater
ek soek nog wapens...