Hi all

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
vdmergj3
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Mar 10, 2013 1:21 pm

Hi all

Post by vdmergj3 »

Sien uit na aldie inligting oor kaliebers wat ek kan by leer .
GertjIie van tannie Hettie
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Hi all

Post by Johan Reyneke »

Baie Welkom hier. Hier is baie inligting as jy rondkrap en vrae vra.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Hi all

Post by LongWolf »

vdmergj3

welkom hier ek self is nog vars nuut, noggie n week eers agter die blad nie.

maar het al n magdom kennis beleef.
Post Reply