ek gebruik die lee primes seat wat in die press draai, met die autofeed.
hy is 100% gestel, dis nie my vraag. my vraag is, hoefeel spanning kan 'n primer hanteer voor hy moeilikheid maak? bv as hy te styf of skeef ingaan?
seat van primers
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
seat van primers
HOU HOM DAAI DIKTE
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: seat van primers
Ek het al verskeie primers verkeerd om ingedruk en dit het baie spanning geverg. Nog nie een laat afgaan nie. Hy kan nogal baie saampersing vat - die brandstof is slag sensitief en gaan nie sommer af weens hoë druk nie
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: seat van primers
Oom Tripod is 100% korrek. Ek het spesifiek die vraag gevra met daai herlaai kursus daai tyd by Wouter.tripodmvr wrote:Ek het al verskeie primers verkeerd om ingedruk en dit het baie spanning geverg. Nog nie een laat afgaan nie. Hy kan nogal baie saampersing vat - die brandstof is slag sensitief en gaan nie sommer af weens hoë druk nie
