Ek gebruik CCI magnum primers met S341 asook S361 ( S341 in my 8x57)
Frikkie
Magnum slagdoppie vir 243 win en ball powder?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Magnum slagdoppie vir 243 win en ball powder?
Die aanbeveling is Magnum vir balkruit - ek het egter dit tesame met S365 gebruik en dit gee meer konstante resultate as met die standaard slagdop.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Magnum slagdoppie vir 243 win en ball powder?
Of dit of jy moet S365 gebruik.
-
Danie Lombard .243
Re: Magnum slagdoppie vir 243 win en ball powder?
Gewone CCI 200 std primer steek S361 heeltemal voldoende aan die brand, nie altyd nodig vir magnum primer by 243 nie. 243 het nie 'n groot kruit kolom nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Magnum slagdoppie vir 243 win en ball powder?
Dit is sekerlik so, maar in my geweer lyk dit asof die magnums die akkuraatheid verbeter.Danie Lombard .243 wrote:Gewone CCI 200 std primer steek S361 heeltemal voldoende aan die brand, nie altyd nodig vir magnum primer by 243 nie. 243 het nie 'n groot kruit kolom nie.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Magnum slagdoppie vir 243 win en ball powder?
Dieselfde hier by my. Ek gebruik wel PMP primers, maar my konstandheid is definitief beter as met n "gewone" primer.tripodmvr wrote:Dit is sekerlik so, maar in my geweer lyk dit asof die magnums die akkuraatheid verbeter.Danie Lombard .243 wrote:Gewone CCI 200 std primer steek S361 heeltemal voldoende aan die brand, nie altyd nodig vir magnum primer by 243 nie. 243 het nie 'n groot kruit kolom nie.
Veiligheid eerste manne!
