Amper daar...

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Amper daar...

Post by Gerhard »

Dis seker agv die army dae en veral die tydjie wat ek met Spesmagte deurmekaar was met PT prep...

Maar ek was nog nooit gepla om 80kg te kan bench press nie of 300kg te kan squat nie...

Maar wat ek wel wil doen is om sterk genoeg te wees om my eie ligaams gewig te kan hanteer.

Hier is n paar videos waarna toe ek oppad is spesifiek om weer sterk genoeg te wees om die pull ups te kan pak gee soos die manne...








So laat die pull ups en push ups begin!!!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Amper daar...

Post by cassie_calvinia »

jy is beter mens as ek.
solank my bakkie my gewig kan dra, is ek nog happy!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhardu »

Ek doen ook al n paar van daai oefeninge dis lekker taai.Gerhard,ekt gisteraand begin gym daar in jou geweste.Dis lekker en nie te vol nie!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Amper daar...

Post by Carl »

cassie_calvinia wrote:jy is beter mens as ek.
solank my bakkie my gewig kan dra, is ek nog happy!
;D ;D nou't ek lekker gelag!
Stem Gerhard ek dink dit is 'n goeie doelwit
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Amper daar...

Post by Marc »

cassie_calvinia wrote:jy is beter mens as ek.
solank my bakkie my gewig kan dra, is ek nog happy!

Lekker giggel ek nou ;D ;D ;D Die voordeel deesdae is dat daar groter bakkies beskikbaar is ook >:D

Gerhard daai is nou 'n mooi realistiese doelwit, vang hom maat 8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

Dis nou n proses van push ups, pull ups en dips elke oggend behalwe Maandae wat bene dag is.


Sal dan nog steeds n paar reps pull ups in druk.

Die eelte oppi hande kom ook terug....
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Amper daar...

Post by theedge »

Ai lekker om te sien julle manne hou vol - alles is moontlik ek het al genoem ek het 65kg in 9 maande verloor toe so 3 maande stilgestaan - het toe dieet gelos en meer begin oefen het toe 5kg opgetel - dit het my so bietjie teleergestel. tot ek my arms begin ondersoek sal toe agterkom dat ek weer spiere gebou het. So manne as julle gewig werk en gewig wil verloor moet julle nie die skaal loer nie. Spiere swaarder as vet, so jy gaan op die skaal klim en dan wys hy jy niks verloor nie - maar dan het jy vet omgeskakel so kyk maar daarna. Sterkte
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

Goeie raad Oom Blikkies
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

Right hier is wat ek nou doen...

Push ups - gewoon 3 sets met 15 reps per set rus 30s tussen sets.

Dan 8 pull ups

Dan crunches 3 sets met 20 reps per set en 30s rus tussen set.

Dit is dan een super set.

Ek doen 3 super sets.

Push ups wissel ek met variasie van verskillende push ups om skouers en triceps te teiken.

Na die drie super sets is dit 15 min op die fiets vir kardio.

Ek sal oor 3 weke begin om elke week 5 tot 10 reps per oefening by te sit.

Die pull ups sal met elke week een meer word.

Die lekker van die tipe oefen is dat jy nie in n gym hoef te oefen nie.

Jy werk teen jou eie pas en jy kan oefeninge by sit of varieer sodat jy nie verveeld word met roetine nie.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Amper daar...

Post by DWB »

Gerhard, kom ek stel vir jou 'n nuwe doelwit... Kyk of jy my liggaamsgewig kan optel :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

DWB wrote:Gerhard, kom ek stel vir jou 'n nuwe doelwit... Kyk of jy my liggaamsgewig kan optel :D
Nee pella,

Jy moet jouself kan optel.

Dink net hoe lekker gaan jy dan agter die bosvarke aan hol...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Amper daar...

Post by DWB »

Dit gaan my boggerol help as ek myself kan optel...... My arms gaan so groot wees my bene gaan ingee :D

As jy op Skype oplog kan ek my planne met jou deel!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

Ek was op 24% body fat met laaste weeg 4 weke terug.

Dis hoe ek nou lyk.

Image

Nog baie werk maar sal elke 4 weke foto op sit om te sien wat se verandering daar is...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

DWB wrote:Dit gaan my boggerol help as ek myself kan optel...... My arms gaan so groot wees my bene gaan ingee :D

As jy op Skype oplog kan ek my planne met jou deel!
Ek is more terug op Skype
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Amper daar...

Post by DWB »

Jou lekker ding :D :D :D :D

Seker die blondie sê ook so :D :D :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Amper daar...

Post by Chevvy SS »

Nee wat Gerhard, lyk my oefening laat val mens se hare uit.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

Chevvy SS wrote:Nee wat Gerhard, lyk my oefening laat val mens se hare uit.

Nee hou dit net kort...

Spaar koste op shampoo... O0
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Amper daar...

Post by theedge »

Maat jy woel hom baie sterkte met jou doel - leker om goed te voel en in jou geval te lyk.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

Doen more middag weer n vitality fiksheids toets.

Sal interesant wees om te sien waar ek nou kom teen oor November laas jaar...
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Amper daar...

Post by kopskoot »

Gerhard wrote:Ek was op 24% body fat met laaste weeg 4 weke terug.

Dis hoe ek nou lyk.

http://i3.photobucket.com/albums/y62/Jakkals/B8AE67C9-2F58-4FB2-A1FF-76DEC6950131-4177-000004B60D81504F_zps84be1b2e.jpg

Nog baie werk maar sal elke 4 weke foto op sit om te sien wat se verandering daar is...
Hoe se Wouter altyd:

Ek gaan die foto vir my kinders wys, dat hulle ook sien wat gebeur as jy nie groente eet nie! he he he
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

Wys maar,

Ek is nie skaam nie....

Hulle sal goed doen om 200+ push ups in die oggende te doen.. lol
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

Right,

Laas week Donderdag toe die vitality se fiksheids toets gedoen.

53 push ups in 60 sekondes.
83 crunches in 60 sekondes.
My middel is nou op 86cm
Bloed druk is 116 oor 81
Glukose en kolestrol is ook mooi in plek.
Weeg nou in op 95kg

So die oefeninge werk verseker.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Amper daar...

Post by theedge »

Gerhard wrote:Right,

Laas week Donderdag toe die vitality se fiksheids toets gedoen.

53 push ups in 60 sekondes.
83 crunches in 60 sekondes.
My middel is nou op 86cm
Bloed druk is 116 oor 81
Glukose en kolestrol is ook mooi in plek.
Weeg nou in op 95kg

So die oefeninge werk verseker.
Ja Gerhard sien dit werk - geluk maat - ek is al weer uit my program 3 weke terug het my muurbalskoene, tydens n game - besluit hulle hou nie toe koop ek n stuk grond en beseer my knie - gaan vrydag vir opp maak n man raak some moedeloos as dinge met n program mooiloop en skielik gebeur daar so ding.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Amper daar...

Post by Gerhard »

Sterkte met die operasie oom Blikkies
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Amper daar...

Post by theedge »

Gerhard wrote:Sterkte met die operasie oom Blikkies
Dankie - hou ons op hoogte - jou sukses motiveer ons weer -
Post Reply