Goeie Dag vriende!
Kan ek dalk vir die QL manne vra vir hulp!
Ek het n Howa 1500 243 win ss met n 22" loop.
Ek het nou als so 400 skote deur hom geskiet.
Ek Laai met lapua doppe en Federal 215 primers,met 43gr s365 kruit en n 80gr nosler ballistic tip.Ek sukkel om sukses te behaal.Twee skote op 100m le feitlik in mekaar en dan le daar 2 net so half duim weerskante van daai,op vier skoot groeperings.
Ek sal dit vreeslik wardeur as jul my kan help met die QL program met a lading?Dankie by voorbaat manne!!
Hier volg al die data met wat ek reeds geskiet het.
Dop volume met water is 54gr
43gr s365 kruit
80gr nosler ballistic tip koeel.
TPL is 68,86
Federal 215 primer
1ste skoot spoed: 3188 v/sek
2de skoot :3193 v/sek
3de skoot :3163 v/sek
Hulp vir 243 win lading met QL
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Hulp vir 243 win lading met QL
hier is 'n topic oor dit. http://jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=10687
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp vir 243 win lading met QL
Sien jy wil spoed jaag. Die hoogste node met jou 22 duim loop is by 3084vps. Met die proefskote wat jy alreeds geskiet het lyk dit of 41.5 gr jou baie naby daaraan sal bring. Kyk hoe lyk die groepe in en om die spoed bo genoem.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Hulp vir 243 win lading met QL
Baie dankie Tripodmvr!Sal dit more probeer en jou laat weet hoe dit gegaan het.
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Hulp vir 243 win lading met QL
Hallo
Kan enige iemand my dalk help met n QL lading vir my .243Win
Looplengte 22 duim
TPL 65.46
Dopvolume water 55.2gr
Sierra gameking 100gr spitzer boat tail
Enige help sal waardeer word
Kan enige iemand my dalk help met n QL lading vir my .243Win
Looplengte 22 duim
TPL 65.46
Dopvolume water 55.2gr
Sierra gameking 100gr spitzer boat tail
Enige help sal waardeer word
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Hulp vir 243 win lading met QL
Jammer moes seker se Federal 210 primers
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp vir 243 win lading met QL
Agentkoos
Begin by 38gr S365 en skiet 3 skote om spoed te kry sodat ons QL kan kalibreer. Skiet vir groep en kyk hoe maak hy. Die node wat 22 duim loop soek is 2990vps.
Begin by 38gr S365 en skiet 3 skote om spoed te kry sodat ons QL kan kalibreer. Skiet vir groep en kyk hoe maak hy. Die node wat 22 duim loop soek is 2990vps.
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Hulp vir 243 win lading met QL
baie dankie