brno308w
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
brno308w
Vir die slim manne...help my asb met twist...
Die geweer is 'n 1970 Brno 308W en ek het die loop gemeet van waar twist begin tot einde..54,4cm..(21.4dm)
Ek kannie s? hoeveel twists nie en ek hoop een van julle ken die geweer om sodoende te kan help of as daar dalk 'n web link is sal ek dit ook waardeer..
Groete

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: brno308w
Cobb,
Vat jou wisserstok met 'n lappie en trek in die lap in tot hy draai. Stop en merk die stok teen die loop en bo-op. Trek dan tot 1 volle omwenteling en merk weer. Daar het jy jou twist. Onthou om die afstand te meet in duim. Dan weet jy jou twist in hoeveel duim.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: brno308w
Dink ek wil sommer van hierdie post gebruik maak om ook 'n vragie te vra rondom die twist van 'n geweer...
Ek skiet met ook 308 mos met 'n skyfskietloop. Ek het deurmekaar geraak met watter twist van watter gewig punte hou...Bv. Is 'n 1:12 twist geneig om te hou van jou ligter gr punte of eerder swaarder? Ek het net helemal deurmekaar geraak daarmee.

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: brno308w
aha...so ek merk net 1 omwenteling en meet dan die wisserstok se lini?re afstand wat hy beweeg het??
...anders vind ek dalk 1en 3/4 omwenteling oor hele loop lengte...is my redinasie korrek??
...anders vind ek dalk 1en 3/4 omwenteling oor hele loop lengte...is my redinasie korrek??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: brno308w
Cobb.
Jy is reg, maak die merkie aan die bokant van die stok, stoot/Trek dan die stok tot die merk weer bo kom. Dan meet jy net die afstand water die 2 merkies van mekaar is.
As jy in mm meet deel jy die afstand wat jy gekry het deur 25.4 om dit om te skakel na diume.
Die Brno behoort 'n 1:12 op te he.

Dont tell me, show me......
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: brno308w
ek verstaan nou mooi ja.....dan
1:10 swaarder gr
1:12 middelmatig gr
1:14 ligte gr
??
Dankie manne.
1:10 swaarder gr
1:12 middelmatig gr
1:14 ligte gr
??
Dankie manne.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: brno308w
Christo, ek het so gemaak ja...enigste probleem is dat die draai van wisserstok oor 'n afstand nie konstant bly nie..lesings gekry van 9,5duim tot 11,5 duim....afhangende van of ek stadig of vinnig trek..en of met lappie of met borseltjie trek.Christo wrote: Cobb,
Vat jou wisserstok met 'n lappie en trek in die lap in tot hy draai. Stop en merk die stok teen die loop en bo-op. Trek dan tot 1 volle omwenteling en merk weer. Daar het jy jou twist. Onthou om die afstand te meet in duim. Dan weet jy jou twist in hoeveel duim.
Het toe met die brass borseltjie mooi rustig getrek en meeste lesings was tussen 9,5 en 10 duim...Dit sou my tevrede gestel het, behalwe dat almal s? ek behoort 12 duim te kry om sodoende 150gr-165gr te kan skiet...(wat die voorkeur van .308) is..is myne dan nou net baie vinniger vir 180gr-200gr???? of doen ek ietsie verkeerd met die metings...??
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: brno308w
Die lappie moet baie styf pas.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: brno308w
Moenie dat die twist rate jou pla nie. Koop `n pakkie 150gr punte en `n pakkie 180gr punte en ook 200gr punte wat jy wil skiet en kyk wat groepeer die beste vir jou.
Dit kilink vir my of die twist `n 1:10 is. (165gr - 180gr punte)
As jy regtig 100% seker wil wees en jy sukkel te veel vat jou geweer na `n geweersmid en laat hom kyk.
Dit kilink vir my of die twist `n 1:10 is. (165gr - 180gr punte)
As jy regtig 100% seker wil wees en jy sukkel te veel vat jou geweer na `n geweersmid en laat hom kyk.
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: brno308w
Stem saam. Die lappie moet duidelike merke op he wat se lyne skoon is. as die lyne oormekaar gaan is die lappie nie styf genoeg gewees nie.Beyers wrote: Die lappie moet baie styf pas.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: brno308w
So gemaak manne, elke keer, mooi styf, lyne mooi etc....Christo wrote:Stem saam. Die lappie moet duidelike merke op he wat se lyne skoon is. as die lyne oormekaar gaan is die lappie nie styf genoeg gewees nie.Beyers wrote: Die lappie moet baie styf pas.
9.45duim...keer op keer...tel dit as 1:10 twist??