Page 1 of 1

Teleskoop invoer

Posted: Tue Feb 26, 2013 7:07 pm
by Kallie Fernhout
Wil graag hoor of iemand al 'n teleskoop ingevoer het en wat die balsting is op die invoerkoste. Sal bly wees as iemand kan help.

Re: Teleskoop invoer

Posted: Tue Feb 26, 2013 8:32 pm
by KalahariKlong
Kallie, search bietjie die forum. Daai is al baie bespreek. Ek glo jy sal sommer vinnig regkom.

Groete
KK

Re: Teleskoop invoer

Posted: Tue Feb 26, 2013 8:42 pm
by Marc
Invoer belasting beloop min of meer 14%, sĂȘ so want hulle somme klop nie altyd op presies 14% nie ??? Jy gaan dit betaal by die poskantoor voor jy jou pakkie ontvang ;)

Re: Teleskoop invoer

Posted: Tue Feb 26, 2013 9:08 pm
by Kallie Fernhout
baie dankie

Re: Teleskoop invoer

Posted: Wed Feb 27, 2013 7:38 am
by Gawie(13mm)
Kallie wrote:Wil graag hoor of iemand al 'n teleskoop ingevoer het en wat die balsting is op die invoerkoste. Sal bly wees as iemand kan help.
Dag mater.
Praat met Stephan, van Wellington.
Hy het al 'n paar ingevoer. Ek sal sy nommer vir jou deurstuur.
Groete, Gawie