Teleskoop invoer

Post Reply
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Teleskoop invoer

Post by Kallie Fernhout »

Wil graag hoor of iemand al 'n teleskoop ingevoer het en wat die balsting is op die invoerkoste. Sal bly wees as iemand kan help.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Teleskoop invoer

Post by KalahariKlong »

Kallie, search bietjie die forum. Daai is al baie bespreek. Ek glo jy sal sommer vinnig regkom.

Groete
KK
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Teleskoop invoer

Post by Marc »

Invoer belasting beloop min of meer 14%, sê so want hulle somme klop nie altyd op presies 14% nie ??? Jy gaan dit betaal by die poskantoor voor jy jou pakkie ontvang ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Teleskoop invoer

Post by Kallie Fernhout »

baie dankie
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Teleskoop invoer

Post by Gawie(13mm) »

Kallie wrote:Wil graag hoor of iemand al 'n teleskoop ingevoer het en wat die balsting is op die invoerkoste. Sal bly wees as iemand kan help.
Dag mater.
Praat met Stephan, van Wellington.
Hy het al 'n paar ingevoer. Ek sal sy nommer vir jou deurstuur.
Groete, Gawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply