rcbs auto priming tool.

Post Reply
User avatar
Gerhards
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Wed May 16, 2012 12:34 pm

rcbs auto priming tool.

Post by Gerhards »

Hêllo manne.

Ek wil bietjie hoor óf een van julle al met die rcbs auto priming bench tool gewerk het of in n hand priming tool beter. Sal graag hoor wat dink julle van die masjientjie.

Groete Gerhard.
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: rcbs auto priming tool.

Post by Johan22 »

Gerards Ek weet nie hoe daardie tool lyk nie maar vir my is dit beter met die hand primertool

Johan22
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: rcbs auto priming tool.

Post by Beyers »

Ek werk met die RCBS APS wat op die press werk en hy loop soos stroop. Myne was tweedehands en het parte gekort. Kon dit self maak. bv nylon inserts wat in die seat se gat pas en die small rifle primer pennetjie.
Ek het ook die RCBS tool gekoop wat die primer strips vul. Die opstel van die APS neem tyd, maar as hy eers opgestel is druk die primers almal presies op hul plek in. Druk 100 primers in strips en doppe in 'n "jiffy"
Post Reply