Naand almal,
'n Vriend wil graag saam met ons begin prakties skiet (IPSC), maar het nie 'n gepaste wapen op die oomblik
nie (ADP 9mm). Hy het met sy huiswerk die Grand Power K100 raakgeloop. Ken enigeen van julle die Grand
Power? Dis blykbaar ook 'n Tseggiese (of is dit 'n Slowaakse?) vuurwapen, ontwerp deur 'n ou wat by CZ gewerk
het. Lyk na 'n interessante opsie, maar heel onbekend vir ons?
Enige insette? Ek luister graag.
Grand Power K100
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Grand Power K100
Last edited by PaulM on Wed Feb 20, 2013 7:53 am, edited 1 time in total.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
Clinton3006
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Wed Jan 16, 2013 9:59 am
Re: Grand Power K100
Ken self nie maar het heelwat goeie terugvoer gehoor op n ander forum!