hallo ek is n nuwe lid en sien uit na almal se raad en opinies
Groete
nuwe lid
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: nuwe lid
Baie welkom Wouter. Jy is nou tuis
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: nuwe lid
Welkom Wouter, van waar is jy??
Peet
Peet
-
Wouter Hugo
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am
Re: nuwe lid
ek is van stellenbosch af
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: nuwe lid
Welkom Wouter Hugo
Weet jy sal dit geniet.
Groete
Weet jy sal dit geniet.
Groete
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: nuwe lid
Welkom Wouter
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons, vertel so bietjie meer, waarmee skiet jy
Mooi loop
Marc
Glo jy gaan dit geniet hier saam ons, vertel so bietjie meer, waarmee skiet jy
Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Hugo
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am
Re: nuwe lid
ek het die volgende
222,223 ,25-06 ,308,300 wsm 375 ruger en het n 222-50 bestel sal maar kyk hoe die jaar loop wil graag n Lupua aanskaf .
En dit is dit vir nou
Dankie
222,223 ,25-06 ,308,300 wsm 375 ruger en het n 222-50 bestel sal maar kyk hoe die jaar loop wil graag n Lupua aanskaf .
En dit is dit vir nou
Dankie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: nuwe lid
Aaitsa, lekker arsenaal wat jy daar het. Sien jy hou van die plat skieters
Daar is al heelwat oor die LM hier bespreek, kyk onder Vuurwapens en ook Lang afstand borde.
Bly te kenne
Marc
Daar is al heelwat oor die LM hier bespreek, kyk onder Vuurwapens en ook Lang afstand borde.
Bly te kenne
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Hugo
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am
Re: nuwe lid
dankie Marc ja ons skiet maar in die karoo en namibia so jy moet maar wyd skiet .Waarmee skiet jy alles bly te kenne
Groete
Groete