Jagplek Oos Kaap

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Jagplek Oos Kaap

Post by Jakkie07 »

Hi
Ek is opsoek na jagplek hier naby Port Elizabeth se kant.

Die plaas waar ons beplan het jag nie meer van die jaar af nie.
Dankie
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Jagplek Oos Kaap

Post by tokjak »

mail my ....vriespoort@gmail.com

die ander manne wat n pryslys wou he kan my ook nou mail

groete
Post Reply