Vir watter prys skiet jy die jaar BWB vleisbul
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Vir watter prys skiet jy die jaar BWB vleisbul
Na die gesprek oor wat billik pryse is vir wild begin ek die poll. Diere is slegs manlik en nie trofee, wat is die pryse wat jy vasgemaak het om die bok voor te skiet in 2013.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Vir watter prys skiet jy die jaar BWB vleisbul
R3800.
Groete,
JHN
Groete,
JHN
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Vir watter prys skiet jy die jaar BWB vleisbul
R2500 vir nie-trofee en trofee is RW
Aim small, miss small
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Vir watter prys skiet jy die jaar BWB vleisbul
Menings verskil, maar ek skiet nie bul/ram vir vleis nie.
Jongerige koeie en ooie vir my asb!
PS, NOG n voordeel hiervan is dat niemand ooit hul bok met joune sal "verwar" nie want joune is die kleinste en almal wil mos die groot bokke vat!
Jongerige koeie en ooie vir my asb!
PS, NOG n voordeel hiervan is dat niemand ooit hul bok met joune sal "verwar" nie want joune is die kleinste en almal wil mos die groot bokke vat!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Vir watter prys skiet jy die jaar BWB vleisbul
Miskien nog een op die pol sit R1800 tot R2000 lyk my BWB pryse het bietjie geval en weet van ouens wat vir die pryse gaan jag die jaar!
Groete
Groete