12 febr 2013 jakkals roep

Post Reply
stan man

12 febr 2013 jakkals roep

Post by stan man »

middag al die belangstellendes.
synde dat daar huidiglik n forum droogte is , moet ek julle darem net vertel ek en visstok het gisteraand 2 jakkalse ingeroep en hulle is omgedop. dit was teen bloemhof dam se inloop in die ruigtes. die eerste een het ek met die mond ingeroep tot op so 30 meter. n bladskoot het die werk gedoen. die tweede een het alex geroep met kliphasie,twee skote verder en die jakkals het so n entjie verder omgeval.een blad omtrent af, en n gat deur die longe .altwee skote was erg raak maar daai jakkals was erg taai.

dankie alex dit was weereens lekker om saam met jou in die veld te wees.
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: 12 febr 2013 jakkals roep

Post by Pitbull »

Mooi gegooi manne, ja leklike droogte. Het Desember laas geroep en droog gemaak, nou wag ek vir Maart om die fout reg te stel. So een paar wat ek self lekker slim gemaak het. Ma het 'n pikante klanke ontwikkel wat ek gaan toets en kyk of ek daai jakkie en kie kan plat kry.
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 12 febr 2013 jakkals roep

Post by Marc »

Baie geluk Stan en Alex, julle maak mooi. Sorg dat die telling so stadig aanhou tik na 100 toe ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: 12 febr 2013 jakkals roep

Post by johann »

Mooi stan en visstok! Klink my julle 2 oefen lekker vir OPS.
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: 12 febr 2013 jakkals roep

Post by Johan22 »

Baie mooi geskiet manne. Alex is jou 300 al by jou

Johan22
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 12 febr 2013 jakkals roep

Post by Cobus(Cobb) »

Alex,lyk my jy en kliphaasie loop soos brood en "jam".....
Sien julle by Ops...
Cheers
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: 12 febr 2013 jakkals roep

Post by visstok »

Dankie manne!

Nee Oom Johan, wag nog steeds vir die leksens!

Cobus, van al die klanke bly Kliphasie vir my n wenner, meng hom met so bietjie kat jak bakei en hys bobaas! Werk selfs lekker op katte!

Frans, elke aand saam jou in die veld is n belewenis, ek kan altyd by jou iets leer!

Groete Alex
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: 12 febr 2013 jakkals roep

Post by Johan22 »

Stan Visstok en almal. Ek was saam met Johann em JP65 en ons het darm ook 2 omgedop. Stan wanner kom jy diekant toe dat ons hulle weer biki kan omdop sienende dat Jaco hulle nie roep nie.

Johan22
Post Reply