Ek het onlangs afgeneem hoe Willem Obermeyer se twee mak jakkalse antwoord op sy fluitjie. Sien video clip op youtube:
http://www.youtube.com/watch?v=soF-lCIMLUw
http://www.youtube.com/watch?v=-4YQ1ol1 ... e=youtu.be
Jakkal antwoord fluitjie
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jakkal antwoord fluitjie
Jacques
Is dit nog die 2 tewe? Sien die kamp het aangekom en die jakkals lyk sommer mooi vet. Lyk my die springhase in die land voor die huis sukkel so bietjie.
Mooiloop
Is dit nog die 2 tewe? Sien die kamp het aangekom en die jakkals lyk sommer mooi vet. Lyk my die springhase in die land voor die huis sukkel so bietjie.
Mooiloop
-
JWO
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Mar 30, 2011 12:22 pm
Re: Jakkal antwoord fluitjie
Die reg Taffie. Willem het die kamp lekker vergroot (amper 1ha groot). Die twee tewe het baie verander in die groter kamp. Die een het nou mooi helder kleure, terwyl die ander een nog vaal is. Hulle hardloop glad nie meer so op en af teen die drade nie. Dit is 'n belewenis om hulle van naby dop te hou. Veral hoe hulle hul neuse gebruik om jou wind te werk. Hulle kry ook genoeg kos, soos dasse, hase, kolganse en springbok harslag. Dit lyk asof die dasse laaste op hul spyskaart is.
Groete
Jacques
Groete
Jacques
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jakkal antwoord fluitjie
Jacques
Ja, miskien moet ek hy so bietjie ruil, hier is 'n baie mak reun by my en sal like om die vaal teef by Willem te kry. Miskien kan ons 'n plan maak.
Mooiloop
Ja, miskien moet ek hy so bietjie ruil, hier is 'n baie mak reun by my en sal like om die vaal teef by Willem te kry. Miskien kan ons 'n plan maak.
Mooiloop
-
JWO
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Mar 30, 2011 12:22 pm
Re: Jakkal antwoord fluitjie
Hallo Taffie. Willem sê dit klink reg. Hy sal jou later bel en bietjie gesels.
Groete
Jacques
Groete
Jacques
-
stan man
Re: Jakkal antwoord fluitjie
dit is nou een van die beste posts wat ek al gesien het. mooi gedoen.