CZ 550 375 full stock

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

CZ 550 375 full stock

Post by cassie_calvinia »

waar kry 'n mens so kettie in sa?
hel dit darm 'n mooi geweer, vir billike prys. dis mos hoe 'n buffel geweer moet lyk!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ 550 375 full stock

Post by DWB »

Cassie,

Ek het die 9.3x62 Fullstock, maar het nog nie gesien dat jy die 375H&H in hom kry nie?

Daar is wel iemand wat syne oorsee na 'n 375 Ruger omgebou het?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by cassie_calvinia »

ek weet nie. sien hom ook nie in 1 nie.
dis noggal jammer!
my nuwe dogter moet mos 'n roer kry....
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by cassie_calvinia »

sal 'n mens hom in die 416rigby kry?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by VdWalt »

Ek sal hom graag in n 375Ruger wil he!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by VdWalt »

cassie_calvinia wrote:sal 'n mens hom in die 416rigby kry?
;D Daai geweer is lig, hy gaan byt! >:D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ 550 375 full stock

Post by DWB »

Cassie, hy gaan nie sommer in groter as 9.3x62 uitkom van die rak af nie
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by cassie_calvinia »

VdWalt wrote:
cassie_calvinia wrote:sal 'n mens hom in die 416rigby kry?
;D Daai geweer is lig, hy gaan byt! >:D
ek eet my pap ;D .
ek soek 'n lekker swaar ding. wil sy kolf laat grafeer. dit moet 'n erfstuk wees.
weet nog nie lekker wat nie, maar die CZ550 FS lyk noggal besonders.
as ek 10 bokke met hom skiet, is ek tevrede.
wat stel jul voor?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by cassie_calvinia »

dis jammer.
watse geweer lyk ook amper so? in daai prysklas natuurlik!
'n blazer sou nie sleg gewees het nie, maar my bankbestuurder sal nie lag nie
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: CZ 550 375 full stock

Post by Armand Steenkamp »

Jy kry die ruger nr 1 ook in n fullstock. Hys net so bleddie mooi. Dink wouter het een in 7x57. Al probleem is dis mos nou n enkelskoot.

Groetnis
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by cassie_calvinia »

dit is bitter mooi. dink nie die enkel skoot pla. die 7.62 se magesyn gebruik ek glad nie. gewoond daar aan.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by cassie_calvinia »

watse kalibers kry 'n mens, en waar? by wie kan ek uitvind?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by VdWalt »

6.5x55! Party dae is ek spyt ek was so haastig dat ek nie gewag
het tot ek n FS in die hande kon kry nie. Neeee boetie moes mos dadelik koop!!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by cassie_calvinia »

ai manne, die prokureers het al appel aangeteken vir my bevoegtheid, weg net vir verhoor. spanning vreet my op.
die vull stock met 'n 2-6x24 clip on swarofski...ai hy gaan darm mooi loop!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by cassie_calvinia »

hoekom is die goed almal sulke ligte goed?
ek weet hul baie goedkoper om te skiet, maar wil graag 'n magnum cal he. 375, 416, ok, nie groter as dit nie!
sleutel been al 2 keer gebraak in rugby, dit was genoeg ;D .
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ 550 375 full stock

Post by DWB »

Cassie,

Ek sien jy mik in die rigting van 'n 416 Rigby?

Ek gaan ook nog eendag so kaliber besit!

Maar eish, hy gaan vir jou raak slaan in 'n Fullstock wat redelik kort en lig is.

Glo my, daai 9.3 van my byt ook so bietjie :D

'n Egte Buffel roer moet in my oë 'n 22" lekker dik loop hê!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ 550 375 full stock

Post by DWB »

Ek dink amper jy kry 'n Ruger no1 in 416 Rigby
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ 550 375 full stock

Post by DWB »

Nee skuus, lyk net na 375H&H

Jy weet dat 'n 416 die plaak behoorlik kan los maak?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: CZ 550 375 full stock

Post by Andrew Leigh »

Volgens die CZ Catalogue kry jy nie die .375 of die .416 in 'n fullstock nie. Die grootste is die 9.3
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by FHM »

Gaan check bietjie hierso. http://www.sabirifles.co.za asook die Mauser in full stock http://www.sabirifles.co.za/mediumborerifles.htm (no 6)

Ek is seker as jou bankrekening groen is sal Sabi vir jou so kolf op enige van hulle kalibers kan gooi. ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: CZ 550 375 full stock

Post by cassie_calvinia »

ag, dalk wil ek te groot gaan.
sal maar rondkyk.
as ek 5l kan op 100m oopvisier skiet, is ek happy.
DWB, hoe skiet daai CZ van jou? het jy 'n scope op? watter koeels? en wat kan jy skiet?
herlaaikostes?
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: CZ 550 375 full stock

Post by DWB »

Cassie, ek is op die pad, maar kyk na die 9.3x62 Revolusie onderwerp!

Daai roer kraai koning! En hy slaan hard!!!

Ek het oop visier en quick detach scope
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply