ooie en lammers se uiers gevreet

Post Reply
GIDO
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Fri Feb 01, 2013 10:26 am

ooie en lammers se uiers gevreet

Post by GIDO »

ek is van wes kaap en het probleme met ongediertes.die eerste jakkals is weer na baie jare in bredasdorp-area by my buurman geskiet.dit was n reen van amper 11 kg.rooikatte se maniere ken ek goed maar dit moet seker die teef en kleintjies wees wat my skape so vreet.ek kry hulle meestal nog lewendig met hulle uier uitgeeet of sterk lammers wat op dieselfde plek uitgeeet is.dit het begin nadat ons die reen doodgeskiet het.my probleem is hulle antwoord nie op roepgeluide vandat die reenjakkals geskiet is nie.wat nou?
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: ooie en lammers se uiers gevreet

Post by Pitbull »

;D
Post Reply