GE Lewis & sons 12br haelgeweer

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
User avatar
Frikkie die Rot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm

GE Lewis & sons 12br haelgeweer

Post by Frikkie die Rot »

Middag menere,

Het enige van julle kennis of hierdie tipe haelgewere die moeite werd is vir restorasie? Ek kan een van hulle gratis kry, maar sy toestand is nou nie 'prestine' nie. Al wat ek op die internet oor hulle kry is dat die gewere in engeland gemaak is, en sy lope is ge-nitroproof.

Groetnis,
Frikkie
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: GE Lewis & sons 12br haelgeweer

Post by Eugene »

Frikkie, ek dink eerlikwaar dat jy net gaan sukkel, jy kan dit sien ook aan die min reaksie wat jy gekry het op jou vraag! Die ander ouens is te bang om jou die waarheid te vertel! Los dit eerder! :angel:

Stuur my (per PM, nie op die ope forum nie!) die naam en nommer van die persoon wat die haelgeweer wil verniet weggee en ek sal vir hom reguit vertel wat hy met daai haelgeweer kan doen... ;)

As ek hoor van 'n projek wat jy kan aanpak, sal ek jou onmiddelik laat weet!

Groete
Eugene

P.S. Moet nou nie vergeet om daai ou se naam en nommer vir my te stuur nie! 8)
Post Reply