Goeie more manne en maninne, weet iemand van 'n goeie geweersmit in of om Phalaborwa wat geweerlope kan draad vir knaldempers? verkieslik iemand wat op hierdie staduim nie te besig is nie.
velen dank,
Brand
geweersmit phalaborwa
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: geweersmit phalaborwa
Hello Chukudu,
Ek is self vd Phalaborwa area en is van geen persoon bewus nie. Ek het nou-die-dag ook n KD opgesit en dit is gedoen in Pietersburg/Polokwane. Gaan kyk by www.lekanashooting.co.za en praat met Craig. Hy is baie behulpsaam.

404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- Chukudu
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sat Feb 25, 2012 10:55 am
Re: geweersmit phalaborwa
Baie dankie kallie. Ek sal beslis gaan kyk.
Mooiloop
Mooiloop