JAG

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

JAG

Post by Biker »

Joernalis doen n onderhoud met ou Indianse 'CHIEF' wat nogal taamlik suksesvol was met die moderne westerse leefwyse. Sy vrae hom uit of hy sy moderne huis en sy pragtige motor geniet. Ook vrae sy omtrent sy kinders se skool en universiteits opleiding.Om die onderheid af te sluit vra sy toe nou wat is sy opinie omtrent die witman se leefwyse en al die moderne tegnelogie wat daarmee gepeerd gaan.Na n lang stilte se hy:

You know what:Before white man come...we hunt buffalo all day long
                                                        we fish all day long
                                                        we hunt big bear for warm coat all day long
                                                        we have sex with new women all night long
                    Only white man want to change system like THAT
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: JAG

Post by CHRIS »

BIKER

smaak my indiane nie so bad lewe gehad nie ;) ;)
hagar

Re: JAG

Post by hagar »

Ek het baie respek vir die Indiane, hulle het dit perfek om nie te werk vir n lewe nie...
Post Reply