Page 1 of 1

Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)

Posted: Mon Jan 28, 2013 3:09 pm
by kopskoot
ek het 'n Chrony-gamma met printer wat ek wil verkoop. @ R1800. 

S&O se nuwe prys R2800

Hy is 6 maande oud, in 'n baie goeie toestand, en verkoop hom omdat ek 'n Oehler persent gekry het ,vir my verjaarsdag

Pm my of bel sommer 083 310 5110

Ek is in Pretoria

Re: Chrony -Gamma + printer

Posted: Mon Jan 28, 2013 3:33 pm
by DWB
Ronnie,

Nou maar baie geluk met jou verjaarsdag!
;D ;D

Re: Chrony -Gamma + printer

Posted: Mon Jan 28, 2013 3:38 pm
by kopskoot
DWB wrote: Ronnie,

Nou maar baie geluk met jou verjaarsdag!
;D ;D
Bietjie laat, maar dankie inelkgeval.  :D
Was Saterdag.

Het jy nie 'nchrony nodig nie. o nee, sorry, hulle meet eers van 2000f/s af, en jy skiet mos 9.3. Julle gebruik mos sommer 'n stopwatch ;D ;D

Re: Chrony -Gamma + printer

Posted: Mon Jan 28, 2013 3:43 pm
by DWB
Hahahahaha, ja jong, hy kan sarem nog deurgaan want hy skiet teen 2250

Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)

Posted: Wed Jan 30, 2013 1:10 pm
by kopskoot
Chrony master-Gamma + printer @ R1800

anders le hy in my pad of ek vergeet van hom en is dan niks werd nie

Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)

Posted: Wed Jan 30, 2013 1:52 pm
by kopskoot
Ludwig wrote: Ronald, hoe lank is daai kabel wat die reading display aan die unit verbind?

PS: Happy belated Birthday
Dankei Ludwig.

ek het hom nou nie gemeet nie,maar skat seker so 5 - 6m

Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)

Posted: Wed Jan 30, 2013 2:01 pm
by kopskoot
Ludwig

ek is seker dit sal nie baie moeilik wees om daai kabel te verleng nie. Of 'n ander een te gebruik nie. Hy het gewone network kabel plugs aan weerskante.

seker comunica sal een kan aanmekaar sit

Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)

Posted: Wed Jan 30, 2013 2:06 pm
by Geno
Lyk vir my meer na 'n telefoon kabel. RJ45 is mos groter?

Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)

Posted: Wed Jan 30, 2013 2:14 pm
by kopskoot
Ludwig wrote: Ok, dis dalk 'n plan.  :) As jy sê netwerk tipe kabel, praat jy van 'n RJ45 connector?
nie seker van die kode nie, maar dit is een van die RJ's. 11 of 45 of...

Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)

Posted: Wed Jan 30, 2013 4:05 pm
by prohunt
Hallo Ludwig,

Jy kan my kontak as jy in 'n Chrony belangstel. Jy het mos my nr. Ek behoort vir jou 'n goeie prys te kan kry. Besluit op 'n modelnr dan kry ek vir jou prys. Jammer ek wil nie die post hi-jack nie maar ek sal jou graag help omdat jy soveel vir ons op die forum doen.

Groete
Johan

Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)

Posted: Wed Jan 30, 2013 5:12 pm
by Beretta
Geno
Ek het so n chrony dit is soos jy se n tel kabel
Beretta