Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)
ek het 'n Chrony-gamma met printer wat ek wil verkoop. @ R1800.
S&O se nuwe prys R2800
Hy is 6 maande oud, in 'n baie goeie toestand, en verkoop hom omdat ek 'n Oehler persent gekry het ,vir my verjaarsdag
Pm my of bel sommer 083 310 5110
Ek is in Pretoria

Last edited by kopskoot on Wed Jan 30, 2013 1:10 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Chrony -Gamma + printer
Ronnie,
Nou maar baie geluk met jou verjaarsdag!

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Chrony -Gamma + printer
Bietjie laat, maar dankie inelkgeval.DWB wrote: Ronnie,
Nou maar baie geluk met jou verjaarsdag!
![]()
![]()
Was Saterdag.
Het jy nie 'nchrony nodig nie. o nee, sorry, hulle meet eers van 2000f/s af, en jy skiet mos 9.3. Julle gebruik mos sommer 'n stopwatch
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Chrony -Gamma + printer
Hahahahaha, ja jong, hy kan sarem nog deurgaan want hy skiet teen 2250
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)
Chrony master-Gamma + printer @ R1800
anders le hy in my pad of ek vergeet van hom en is dan niks werd nie
anders le hy in my pad of ek vergeet van hom en is dan niks werd nie
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)
Dankei Ludwig.Ludwig wrote: Ronald, hoe lank is daai kabel wat die reading display aan die unit verbind?
PS: Happy belated Birthday
ek het hom nou nie gemeet nie,maar skat seker so 5 - 6m
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)
Ludwig
ek is seker dit sal nie baie moeilik wees om daai kabel te verleng nie. Of 'n ander een te gebruik nie. Hy het gewone network kabel plugs aan weerskante.
seker comunica sal een kan aanmekaar sit

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)
Lyk vir my meer na 'n telefoon kabel. RJ45 is mos groter?
Goed, beter, 6millimeter!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)
nie seker van die kode nie, maar dit is een van die RJ's. 11 of 45 of...Ludwig wrote: Ok, dis dalk 'n plan.As jy sê netwerk tipe kabel, praat jy van 'n RJ45 connector?
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)
Hallo Ludwig,
Jy kan my kontak as jy in 'n Chrony belangstel. Jy het mos my nr. Ek behoort vir jou 'n goeie prys te kan kry. Besluit op 'n modelnr dan kry ek vir jou prys. Jammer ek wil nie die post hi-jack nie maar ek sal jou graag help omdat jy soveel vir ons op die forum doen.
Groete
Johan

Where He leads me I shall follow!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Chrony -Gamma + printer (nog goedkoper)
Geno
Ek het so n chrony dit is soos jy se n tel kabel