Page 1 of 1
NUWE AANSLUITING
Posted: Mon Jan 28, 2013 11:42 am
by WILHELM VAN WYK
EK IS WILHELM VAN WYK VANAF PAARL. SAL GRAAG WIL DEEL EN LEER VAN ANDER JAGTERS.
Re: NUWE AANSLUITING
Posted: Mon Jan 28, 2013 11:51 am
by PWV
Baie welkom op die Forum, Wilhelm. Hoop jy gaan baie inligting oor jag en gewere hier kry.
Re: NUWE AANSLUITING
Posted: Tue Jan 29, 2013 4:14 pm
by FHM
Dagse en welkom by ons Wilhelm.
Sien uit na jou deelname

Re: NUWE AANSLUITING
Posted: Thu Jan 31, 2013 5:13 pm
by Armand Steenkamp
Wilhelm,
Welkom man! Hoop jy gan geniet! Ek was in die paarl in die skool gewees, of in die landbouskool daarnaby. Was baie woensdae daar by Hugo van Zyl in!
Groetnis