NUWE AANSLUITING

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
WILHELM VAN WYK
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Jan 25, 2013 4:07 pm

NUWE AANSLUITING

Post by WILHELM VAN WYK »

EK IS WILHELM VAN WYK VANAF PAARL. SAL GRAAG WIL DEEL EN LEER VAN ANDER JAGTERS.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: NUWE AANSLUITING

Post by PWV »

Baie welkom op die Forum, Wilhelm.  Hoop jy gaan baie inligting oor jag en gewere hier kry.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: NUWE AANSLUITING

Post by FHM »

Dagse en welkom by ons Wilhelm.
Sien uit na jou deelname ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: NUWE AANSLUITING

Post by Armand Steenkamp »

Wilhelm,
Welkom man! Hoop jy gan geniet! Ek was in die paarl in die skool gewees, of in die landbouskool daarnaby. Was baie woensdae daar by Hugo van Zyl in!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Post Reply