Teleskoop vir n 375
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Teleskoop vir n 375
Dagse almal
Ek het FHM se post gelees oor sy keuse van n 375. Ek is 100% agter hom itv keuse. My vraag is eenvoudig......gaan dit n Mauser of n Sauer wees. Volgende vraag, watter teleskoop, ek is n swarovski koper. Watter vergroting is die ideale een, aagesien daar nie n "beste" is nie...!!
Kom ons hoor wat se die forum
Lekker aand...

Air arms S400 classic
.22 Remington
.222-50 Tikka T3
.308 Steyr Mannlichter
.30-06 Sako
12 br Beretta
9 mm Star
.50 Remington rolling block black powder
Bowtech 350 Destroyer
.22 Remington
.222-50 Tikka T3
.308 Steyr Mannlichter
.30-06 Sako
12 br Beretta
9 mm Star
.50 Remington rolling block black powder
Bowtech 350 Destroyer
-
immelmanw
Re: Teleskoop vir n 375
Maklik, swarovski Z3 3-9x36Lechwe wrote: Dagse almal
Ek het FHM se post gelees oor sy keuse van n 375. Ek is 100% agter hom itv keuse. My vraag is eenvoudig......gaan dit n Mauser of n Sauer wees. Volgende vraag, watter teleskoop, ek is n swarovski koper. Watter vergroting is die ideale een, aagesien daar nie n "beste" is nie...!!
Kom ons hoor wat se die forum
Lekker aand...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Teleskoop vir n 375
Sit quick release mount op en koop 'n lekker vergroting scope, moenie vaskyk tot 1.5-5x20 of so iets nie! As jy goed wil skiet wat kan seermaak, los die scope by die huis 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Teleskoop vir n 375
My keuse was n Z6 1-6x24 EE met IR. Skiet lekker met hom en die EE help ook dat jy nie by die half moon klub aansluit nie.
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Teleskoop vir n 375
Ek het n z3 4-10x40 wat in die kas le. Her ook n BR in. Ek skat met quick releases kan hy goed werk.
Air arms S400 classic
.22 Remington
.222-50 Tikka T3
.308 Steyr Mannlichter
.30-06 Sako
12 br Beretta
9 mm Star
.50 Remington rolling block black powder
Bowtech 350 Destroyer
.22 Remington
.222-50 Tikka T3
.308 Steyr Mannlichter
.30-06 Sako
12 br Beretta
9 mm Star
.50 Remington rolling block black powder
Bowtech 350 Destroyer
- jacques 7 x 57
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Fri Aug 17, 2012 9:52 am
Re: Teleskoop vir n 375
:PIs daai scope wat in die kas le te koop?
7 x 57 Winchester
4.10 Boito
375 Winchester
4.10 Boito
375 Winchester
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Teleskoop vir n 375
Hier is my 375H&H
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 6A5218.jpg[/img]
1.5-5 x 20 Leopold op
Dis die groepeerings wat ek kry met die kombinasie. (Die een was op 50m)
[img width=368 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 28A1C7.jpg[/img]
Ek is gemaklik om skote tot op 200m te skiet met die teleskoop as ek moet.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Teleskoop vir n 375
Ek het 'n 2.5-10x42 Nikon Monarch op myne. Moenie die langskiet vermoe vn die kaliber onderskat nie. En en 'n maat van my (ons jeug dominee) het vroeg Januarie waterbottels op 500m met gemak raakgeskiet, en op die mildot van die scope, was die afmikpunt die 3de kolletjie. Dit was met 250gr Sierra GK.
Die geweer het, toe ek hom gekoop het, 'n Zeiss 1.5-6x50 met quick release opgehad, maar ek hou nie van die scope nie. Die kruishaar raak te breed op die zoom funksie.
Die geweer het, toe ek hom gekoop het, 'n Zeiss 1.5-6x50 met quick release opgehad, maar ek hou nie van die scope nie. Die kruishaar raak te breed op die zoom funksie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Teleskoop vir n 375
Dagsê
As jy Swarovski koop en iets wil hê vir algemene jag, nie net bosveld nie is daar twee wat ek sal aanbeveel: 3-9x36 of 3-10x42.
Mooi loop
As jy Swarovski koop en iets wil hê vir algemene jag, nie net bosveld nie is daar twee wat ek sal aanbeveel: 3-9x36 of 3-10x42.
Mooi loop
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Teleskoop vir n 375
Dankie Koos, ek was "in two minds". Die laer vergrotings het my getrek, maar soos iemand gese het, as jy quick releases op het, waarom dan n lae vergroting.
En Jacques, as een een,aal n Swarovski produk het, vernader jy nie en raak ook nie ontslae daarvan nie....dis nou maar hoe dit is, so jammer hy is nie te koop nie...
Gerhard dankie vir daardie foto's lyk baie nice, die versetility van n 375 trek my baie. Ek het reeds n hele paar gewere, maar nog ene kan mos nie skade doen nie....

En Jacques, as een een,aal n Swarovski produk het, vernader jy nie en raak ook nie ontslae daarvan nie....dis nou maar hoe dit is, so jammer hy is nie te koop nie...
Gerhard dankie vir daardie foto's lyk baie nice, die versetility van n 375 trek my baie. Ek het reeds n hele paar gewere, maar nog ene kan mos nie skade doen nie....
Air arms S400 classic
.22 Remington
.222-50 Tikka T3
.308 Steyr Mannlichter
.30-06 Sako
12 br Beretta
9 mm Star
.50 Remington rolling block black powder
Bowtech 350 Destroyer
.22 Remington
.222-50 Tikka T3
.308 Steyr Mannlichter
.30-06 Sako
12 br Beretta
9 mm Star
.50 Remington rolling block black powder
Bowtech 350 Destroyer
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Teleskoop vir n 375
Ek sal weer eeder kyk na die Z6 1.7-10x42, dis wat ek op my 375 het.
-
immelmanw
Re: Teleskoop vir n 375
Swarovski maak nie meer die Z6 1-6 EE nie, net die gewone eyerelief een! Hartseer, ek het dam nog n EE op my 416Drenalinjunkie wrote: My keuse was n Z6 1-6x24 EE met IR. Skiet lekker met hom en die EE help ook dat jy nie by die half moon klub aansluit nie.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Teleskoop vir n 375
As ek moes kies sou ek vir nuwe Mauser gaan. Teleskoop gewys is 'n 1-8x24 Schmidt & Bender 'n opsie. Hulle kom ook in Flash Dot.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Teleskoop vir n 375
Nog n great teleskoop!Sako75 wrote: As ek moes kies sou ek vir nuwe Mauser gaan. Teleskoop gewys is 'n 1-8x24 Schmidt & Bender 'n opsie. Hulle kom ook in Flash Dot.
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Teleskoop vir n 375
Ja die keuse is moeilik. Was vandag by S&O en het beide vasgehou. Moet se die Sauer voel beter, miskien omdat hy so halwe kg ligter is..?
Nog n curved ball, wat van die nuwe Steyr Mannlichter..? Hy is so R 8500 goedkoper as die Sauer en die Blaser.
Natuurlik maak die nuwe Mauser promosie van SA Jagters hom ook baie aantreklik.?
Hoe meer dae, hoe meer vrae..