Nuweling !

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Advantage M
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jan 21, 2013 12:34 pm

Nuweling !

Post by Advantage M »

Goeie More julle !

My naam is Marco, 25 jaar oud en hier van Pretoria. Ek het onlangs eers van die Jaracal forum te hore gekom, en het nou maar hier kom inloer ! Ek is van Advantage Archery & Arms, daar is al op die forum na ons verwys, ons is die nuwe winkel in die nuwe LandMark winkel in Zambesi rylaan, Montana. Van julle ken dalk die Advantage Archery deel, dit is 'n bestaande boog winkel gewees wat ons nou uitbrei in 'n nuwe, groter perseel.

Ek sien julle manne gesels lekker hier, nou kan ons bietjie saam gesels !

Advantage Groete !
stan man

Re: Nuweling !

Post by stan man »

welkom marko.
geniet dit saam met ons
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 842
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Nuweling !

Post by Dawie Malan »

Welkom Marco

As jy nie die forumlede afslag gee nie word jy ge"ban". En ons duld nie ouens op die forum wat skeef is of met Howa's skiet nie.

Geniet dit!

Dawie
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuweling !

Post by PWV »

Welkom Marco.  Hoop jy geniet dit hier.
Post Reply