Nuut Op die Forum
-
Jaco Brink
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Jan 21, 2013 8:09 pm
Nuut Op die Forum
Hallo Almal.
My naam is Jaco en ek woon in 'n klien dorpie in die Wes Kaap, George Miskien het julle al daarvan gehoor.
Ek was vir 'n tyd betrokke by 'n ander forum wat nou lyk my nie meer bestaan en iemand het my vertel dat baie van die manne wat daar betrokke was, nou ook hier skryf. Ek sien ek is 'n paar jaar laat op die forum, daar is 'n magdom info, sal maar probeer om op te vang.

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nuut Op die Forum
Welkom hier!
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Nuut Op die Forum
Jaco, baie welkom ! Gewonder wanneer jy hier gesig gaan wys 
Manne, die van julle wat nie vir Jaco ken nie - hy weet van skiet.
Jaco, waarmee skiet jy deesdae? Steeds die Sako75 of is jy nou ook 'n Savage man?
Baie welkom, jy sal dit geniet hier.
Johan
Cradock

- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuut Op die Forum
Welkom Jaco
Geniet dit,
Groete
Henno
Geniet dit,
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Nuut Op die Forum
Jaco
Welkom, jou kennis sal van groot waarde wees!
Willem Steenkamp

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuut Op die Forum
Welkom Jaco
Geniet die forum
Geniet die forum
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Nuut Op die Forum
Jaco
Welkom hier!
Diegene wat nog nie weet nie, Jaco se kennis en skietvernuf is uitstaande, sy teenwoordigheid is 'n aanwins vir die manne op die forum.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Nuut Op die Forum
Welcome Jaco
Glad you've joined this family
Reggie
Glad you've joined this family
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Nuut Op die Forum
Welkom Jaco,
Ek is seker jy sal dit hier geniet.
Ek is seker jy sal dit hier geniet.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Nuut Op die Forum
Welkom welkom Jaco, kan nooit teveel kennis he nie.
Glo jy gaan dit hier saam ons geniet.
Glo jy gaan dit hier saam ons geniet.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
-
Jaco Brink
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Jan 21, 2013 8:09 pm
Re: Nuut Op die Forum
Dankie Manne
Johan ja ek het nog die SAKO gewere, ek het ook 'n Savage waarmee ek nog moet begin skiet. Die kolf pas my nie maar daar is 'n ander kolf oppad, sal seker oor 'n week of so hier wees. Sover beindurk die geweer my nogal, veral wat groeperings aanbetref en natuurlik is die sneller fantasties. Ek het beide die Rifle Basix en die Target Accutriger en is beindruk met beide.
Die magasyn is net 'n 4 skoot so dit is lastig maar ek kry 'n nuwe magasyn wat meer kan neem. Sal julle op hoogte hou as ek met hom begin deelneem.
Hy is net baie swaar so ek sal eers moet gaan gym voor em met hom kan begin skiet.
Johan ja ek het nog die SAKO gewere, ek het ook 'n Savage waarmee ek nog moet begin skiet. Die kolf pas my nie maar daar is 'n ander kolf oppad, sal seker oor 'n week of so hier wees. Sover beindurk die geweer my nogal, veral wat groeperings aanbetref en natuurlik is die sneller fantasties. Ek het beide die Rifle Basix en die Target Accutriger en is beindruk met beide.
Die magasyn is net 'n 4 skoot so dit is lastig maar ek kry 'n nuwe magasyn wat meer kan neem. Sal julle op hoogte hou as ek met hom begin deelneem.
Hy is net baie swaar so ek sal eers moet gaan gym voor em met hom kan begin skiet.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Nuut Op die Forum
Jaco - LRP, 260Rem ?
GRS kolf ?
Sit asb foto of 2 op as hy klaar is. Sal lekker wees om te sien.
Laat weet my groot asb as jy jou Sako wil smous
groete
GRS kolf ?
Sit asb foto of 2 op as hy klaar is. Sal lekker wees om te sien.
Laat weet my groot asb as jy jou Sako wil smous
groete
-
Jaco Brink
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Mon Jan 21, 2013 8:09 pm
Re: Nuut Op die Forum
Johan
Die Savage is 'n 6XC. Dit is die LRP Model met die swart veselglas kolf. GRS maak nog nie die die Savage kolwe nie. Die nuwe kolf is 'n Savage long range palma kolf wat dan oopgesny word vir die magasyn.
Die 2 Sako 75's het GRS Kolwe op. Baie lekker kolwe, ek sien Safari & Outdoor hou hulle nou aan. Voorwaar 'n lekker belegging in mens se skiet.
PS Ek het nou 5 keer nuwe prente moes aanvra om die post te doen, kry julle ouens die goed gelees? Ek weet nie of ek dalk biejie kleurblind is nie. Ek het nou maar geluister daarna.

"I stand corrected". Safari and Outdoor het 'n tyd gelede vir GRS in Noorwee gevra om kolwe te begin maak vir die Savage aksies. Dit is nou gedoen, ek vestaan die eerste kolwe vir Savage gewere het sopas by Safari geland. Ons sal dan die eerste land in die werel wees waar GRS kolwe verskaf vir die Savage aksies.
Ek sal wanneer myne kom en die geweer klaar gepak is vir jou 'n foto opsit.

immelmanw
Re: Nuut Op die Forum
WELKOM JACO, jyngaan my makliker hier kry as op my selfoon!Jaco Brink wrote: Johan
"I stand corrected". Safari and Outdoor het 'n tyd gelede vir GRS in Noorwee gevra om kolwe te begin maak vir die Savage aksies. Dit is nou gedoen, ek vestaan die eerste kolwe vir Savage gewere het sopas by Safari geland. Ons sal dan die eerste land in die werel wees waar GRS kolwe verskaf vir die Savage aksies.
Ek sal wanneer myne kom en die geweer klaar gepak is vir jou 'n foto opsit.![]()
Yip, die GRS kolwe vir die Savage behoort volgende week hier te wees.
Ek hoop jy geniet die form, jy moet versigtig wees, hier is n paar moeilike manne!
Elandsheuwelgroete