Kameelperd info???
Posted: Fri Jan 18, 2013 3:07 pm
Dag Manne.
n Vriend van my kan n groot kameelperd bul kry om te skiet. Hy het die volgende paar vrae:
Hoeveel Kg sal n groot bul uitslag?
Watse prys kyk hy na as hy die vleis wil verkoop?
Hoeveel kan hy kry vir die rou vel?
Sal julle manne se insette waardeer!!!
Groete.