Kameelperd info???

Post Reply
User avatar
BIGHUNT
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:35 pm

Kameelperd info???

Post by BIGHUNT »

Dag Manne.

n Vriend van my kan n groot kameelperd bul kry om te skiet. Hy het die volgende paar vrae:

Hoeveel Kg sal n groot bul uitslag?
Watse prys kyk hy na as hy die vleis wil verkoop?
Hoeveel kan hy kry vir die rou vel?

Sal julle manne se insette waardeer!!!

Groete.
Get as close as you can, then get 10 yards closer.
CZ .375 H&H Mag, Musgrave .30-06, Mathews z7x
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Kameelperd info???

Post by DWB »

Ons het nou bietjie huiswerk gedoen hieroor.

Hang als af aan wie jy verkoop.

Ons kry baie goeie prys, maar meeste manne kry so R9/kg as hulle gelukkig is.

Die standaard bul is so rondom 750kg, GROOT bulle kan tot 1000kg gaan, maar dis skaars.

Vel kry ons R15/kg nat
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BIGHUNT
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:35 pm

Re: Kameelperd info???

Post by BIGHUNT »

Dankie DWB.

Ek het ook gedink so in die omgewing van 700kg.
Het jy n idee wat n nat vel min of meer sal weeg???

Groete.
Get as close as you can, then get 10 yards closer.
CZ .375 H&H Mag, Musgrave .30-06, Mathews z7x
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Kameelperd info???

Post by DWB »

As ek nou maar moet skat gaan ek raai tussen 150 en 200kg, velle is mos maar swaar en die een het baie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply