Korporaal,sersant,kaptein
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Korporaal,sersant,kaptein
Ek sien party manne se sterre is meer as ander sin. Ek is maar n NEWBIE. Hoe klim n man in die range. Gaan dit oor hoeveel jy skiet? Taffie is na Januarie sommer n FULL MEMBER. Hoe doen julle dit? Sorry oor dir verkeerde hofie, wil nou nie iemand in die rede val nie.
Tomma
Tomma
-
tafjak
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Tomma
Jy kry die sterre as jy kan spel. Gaan doen eers 'n taaltoets by Kortbroek se broer Langbroek. Maar ek sien hy kan ook nie spel nie, try hulle neef,Baasjan. Nee darie twee, ek wetie merie.
Gehoor ou Baasjan gaan nou die hektaarpryse opjaag na onlangse suksesse van 4jackall. Kruger hoe dink jy moet die ou wegspring, ouens met soveel grond kan seker wegspring met so R2.50/hektaar, net om eers iemand daar te kry wat weet.
Taffie

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Korporaal,sersant,kaptein
R2.50 /ha is net vir platwereld..as jy berge kry en klippe moet ry moet mens die prys dubble .....verdubbel ja .....
Shoot straight and tell the truth!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Korporaal,sersant,kaptein
basjan;
jy moet vit my asb jou jagter se nommer en naam gee. ek wil kom lesse neem asb, ek is nooit te oud om te leer nie. dalk het hy n truuk of 2 wat ek graag wil kom copy ......asb

johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Tomcat,hoe meer koeels jy skiet hoemeer sterre kry jy 
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Johan
Jou TAAL....
Tomcat
Jou TAAL....
Tomcat
-
baasjan
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Tomma
Moet ni als glo wat my vrind tafie jou vertelie, hy lei jou met 'n langtou verderf toe en dan lag hy vi jo.
Jy kry meer stere as jy bai lief is vir jou eie skreif -- dws. as jy beter en meer kan skryf as skiet.
En van allie sitte skryf raak jou stere ook groter
Moet ni als glo wat my vrind tafie jou vertelie, hy lei jou met 'n langtou verderf toe en dan lag hy vi jo.
Jy kry meer stere as jy bai lief is vir jou eie skreif -- dws. as jy beter en meer kan skryf as skiet.
En van allie sitte skryf raak jou stere ook groter
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Korporaal,sersant,kaptein
3 sterre beteken ek skiet 3 skote per jakkals en dis nat as hy nader as 50 meter is en as hy verder is biki meer gooie afhangende van die tyd wat hy stilstaan,ek skiet ook nie in die hol nie,,, behalwe as hy baie stadig hol. so loopskoot laat waai ek net in noodgevalle..
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Tomma
Baas Jannie lieg..sorry jok, ek issie sy pel nie, noggie lyk my die ou werk aan dit.
Jakes as die skote per jakkals tel het ek in die omgewing van so ses nodig.
Tomma, dan kan jy maar Baasjan try, lyk vir my hy spel beter as Kortbroek.

Tom
Ek reel met Hein om my ster vir jou te gee. Ek het van die ou vrywillige weermagdae af 'n gly in groot bekoffisiere wat hul vrek dra aan hul pips.
HEIN
Ek bedoel dit --- gee my 1 pip asb vir Tomcat --- in sy kort bydrae van gatkrap verdien hy dit.

Te min , te veel , te laat
Volgende een is joune -- vir daardie 2.5 per bok --- boek hom by Hein.
Volgende een is joune -- vir daardie 2.5 per bok --- boek hom by Hein.
-
baasjan
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Jacq
JY. Slem kjend n?.
Moet nie jou "slagysters" so bo-op die grond stel nie --- nee a man jy kan verseker darem beter doen. Onthou mos nog hoe jy aan die begin jou syfers op die tafel gegooi het en gewag het vir die lofgezoem .
JY. Slem kjend n?.
Moet nie jou "slagysters" so bo-op die grond stel nie --- nee a man jy kan verseker darem beter doen. Onthou mos nog hoe jy aan die begin jou syfers op die tafel gegooi het en gewag het vir die lofgezoem .
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Korporaal,sersant,kaptein
basjan
Ek is nie hier vir lofgesange nie...dis hoekom ek sondag in die kerk was.
En jy is n uitstekende mensekenner sien ek kan nie wag om jou afleidings te maak nie....
En dis ook hoekom jy so vinnig was om te vertel hoe goed jy skiet en spoorsny
bly op die wenpad oom basjan die recce...
sterkte en seen....
Ek is nie hier vir lofgesange nie...dis hoekom ek sondag in die kerk was.
En jy is n uitstekende mensekenner sien ek kan nie wag om jou afleidings te maak nie....
En dis ook hoekom jy so vinnig was om te vertel hoe goed jy skiet en spoorsny
bly op die wenpad oom basjan die recce...
sterkte en seen....
Shoot straight and tell the truth!
-
baasjan
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Eina
Tone ---- . Ai tog. Nou is jy werklik skerp. Sal met belangstelling in die toekoms jou bydraes lees maar nie weer reageer nie --- belowe.
Tone ---- . Ai tog. Nou is jy werklik skerp. Sal met belangstelling in die toekoms jou bydraes lees maar nie weer reageer nie --- belowe.
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Los uit die recces manne. Jy dink nog jy slaap, dan het hulle jou spoor gevat en voor jy wakker is het hulle jou keelaf gesny, of jou g..tgekrap. Mooi dinge vir die week en baie reen vir almal! Groete
Winners never quit - Quitters never win.
-
Izak02
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Hoe lyk die veld daar in julle onderskeie gewestes? Hier in Cradock omgewing lyk dit treurig. Vanaf Vrydag re?n dit so nou en dan sag, maar baie streperig. Party plekke 50mm ander weer 5mm.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Korporaal,sersant,kaptein
BASJAN
SORRY OU MA JY HET NOU N PAAR KEER UITGEDEEL EN NOU TOE EK UITDEEL TOE GOOI JY N 'JAMMER-SEUTJIE-VAN-DIE-WEEK' TRUUK.
EK NEEM WAAR JYS REDELIK SENSITIEF , AS MENS WIL UITDEEL MOET JY KAN VAT....
EK HET TERUG GEKAP WAT EINTLIK NIE NODIG WAS NIE, WANT EK LEES DAT ''N VRIENDELIKE ANTWOORD KEER DIE GRIMMIGHEID AF..''
GROETNIS MY VRIEND
ONS GENIET ALMAL DIE FORUM
HEERLIKE LEESSTOF EN GRATIS OPLEIDING...WAT N BONUS

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Wat gaan hier aan laat hier niks aan gaan nie....?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
tafjak
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Jakes
Ou Bassie kan lyk my nie so baie skote op 'n slag vat nie.
Taffie
Ek vrete skapie en jy?
Ou Bassie kan lyk my nie so baie skote op 'n slag vat nie.
Taffie
Ek vrete skapie en jy?
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Die sterre word vanself deur die program toegeken, hoe meer jy skryf hoe meer sterre. MAW hoe meer twak jy kan praat hoe beter jou rang. Werk mos maar so in die lewe ook 
Groete
Hein
Groete
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Korporaal,sersant,kaptein
is dit hoekom ek jou DR jackal mag noem.....
ek sal ma jou tesis op proeflees moet neem......
greetings
ek sal ma jou tesis op proeflees moet neem......
greetings
Shoot straight and tell the truth!
-
tafjak
Re: Korporaal,sersant,kaptein
Manne waar's Baasjan, moet tog nie se die ou het malaria opgedoen in Midde-Afrika nie. Muskiete het ook darem hulle trots, sorry manne.
So van die baas gepraat, Jakes jy sal maar Kamp Kommadant moet wees vir die 24ste jong. Wou Baasjan voorstel, maar lyk my die ou is nog in die siekeboeg.
Taffie
So van die baas gepraat, Jakes jy sal maar Kamp Kommadant moet wees vir die 24ste jong. Wou Baasjan voorstel, maar lyk my die ou is nog in die siekeboeg.
Taffie