Indikase van watse habitat gejag gaan word in 2013
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Indikase van watse habitat gejag gaan word in 2013
Ek wil graag n poll doen om te sien vir interressantheid waar ons forum manne gaan jag die jaar - nie soseer die plek self nie, maar eerder in watter tipe habitat 
Last edited by FHM on Fri Jan 18, 2013 11:13 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Indikase van watse habitat gejag gaan word in 2013
Ek gaan hierdie jaar net twee keer jag, want mammie vir bietjie oorsee gaan toer...
Ek gaan by Mussina en in die Ooskaap jag!
Groete
Ek gaan by Mussina en in die Ooskaap jag!
Groete
Aim small, miss small
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Indikase van watse habitat gejag gaan word in 2013
Eugene jammer om te hoor ma het jou aantal jagtrippies so bietjie ingekort die jaar - jy het laasjaar seker te veel gehaad en mammie bietjie afgeskeep in die Winter - so jou 11:1:11 is geboek die jaar ne!
Ten minste het jy darrem twee jag-trippies wat voorle.
My eerste trippie is Grootfontein se kant toe - wil saam met Pieter Vorster en Cor Jacobs vir my n ordentlike biltong koedoe gaan kry - en dis erg boswereld daai - ek reken sal nie verder as 100 m jag daar nie.
Tweede trippie is anderkant Gochas in die Kalahari - duine (diesel) jag, maar as ons hulle (Spring / Gems) vroeg genoeg gewaar kan ons duine-straat tot straat bekruip. Ek reken ons sal so tussen 100 - 250 m daar gooi.
Derde trippie is in Dordabis wereld - dis gras/bos/boom wereld en ek het nog nie daar gaan jag nie.
Intussen is daar nog konsessie springbokke wat deur die jaar in gras-woestyn vlaktes geskiet word.
Dis sekerlik verkeerd om tyd om te wens...hel die tyd van die jaar raak ek onrustig en 'one-track minded'. Maar ek kom gewoonlik weer reg en raak normaal September elke jaar
My eerste trippie is Grootfontein se kant toe - wil saam met Pieter Vorster en Cor Jacobs vir my n ordentlike biltong koedoe gaan kry - en dis erg boswereld daai - ek reken sal nie verder as 100 m jag daar nie.
Tweede trippie is anderkant Gochas in die Kalahari - duine (diesel) jag, maar as ons hulle (Spring / Gems) vroeg genoeg gewaar kan ons duine-straat tot straat bekruip. Ek reken ons sal so tussen 100 - 250 m daar gooi.
Derde trippie is in Dordabis wereld - dis gras/bos/boom wereld en ek het nog nie daar gaan jag nie.
Intussen is daar nog konsessie springbokke wat deur die jaar in gras-woestyn vlaktes geskiet word.
Dis sekerlik verkeerd om tyd om te wens...hel die tyd van die jaar raak ek onrustig en 'one-track minded'. Maar ek kom gewoonlik weer reg en raak normaal September elke jaar
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Indikase van watse habitat gejag gaan word in 2013
Ja wat FHM, sy moan darem nie baie nie en ek het haar al 'n hele ruk belowe ons kan hierdie jaar bietjie gaan toer, so een jaar is darem nie te bad nie en volgende jaar wil ek bietjie daar in julle wereld kom jag, so ek moet solank die nodige brownie points bymekaar maak.... 
Aim small, miss small