Page 1 of 1
Boer in beton
Posted: Wed Jan 16, 2013 9:05 pm
by Thermal
Hello almal
So hier is ek. Hoop ek kan sommer baie hier by julle leer, en so bietjie n ou koffiekie afsluk terselfde tyd.
Groete en hou die roere aan die kook!!

Re: Boer in beton
Posted: Wed Jan 16, 2013 9:44 pm
by Cobus(Cobb)
Koos Kombuis se Boer in Beton...mmm??
Welkom hier, vertel ons meer van jou.
Cheers
Re: Boer in beton
Posted: Thu Jan 17, 2013 2:07 pm
by PWV
Welkom Thermal. Jy klink sommer warm

Hoop jy geniet dit.
Re: Boer in beton
Posted: Sun Jan 27, 2013 12:26 am
by Thermal
Soos die meeste manne hier "like" ek van "gunne".
Dit het my lank geneem om n paar skiet plekke te kry hier in JHB wat ek "like".
Net jammer dat hier nie n paar varkies of jakkalse rond loop in die nag nie.
Mense trust mekaar nie meer nie veral nie in die stad nie, en dis maar baie moeilik om deesdae n plekkie te kry waar jy lekker kan kuier sonder enige komplikasies, en ietsie te kan gaan kry vir n naweek pooitjie.
Re: Boer in beton
Posted: Sun Jan 27, 2013 12:32 am
by mw
Net jammer dat hier nie n paar varkies of jakkalse rond loop in die nag nie.
Jy moet net mooi kyk, daar is baie van hulle!
Welkom hier Thermal, jy gaan dit Baie geniet
Groete
Re: Boer in beton
Posted: Sun Jan 27, 2013 7:44 am
by Jacquesb
Baie Welkom Thermal
Geniet die forum!
Groete
Jacques
Re: Boer in beton
Posted: Tue Feb 12, 2013 10:57 am
by Legionnaire723
Welkom by die Forum
Ek het snaaks genoeg vanoggend 'n varkie so tussen niks en nerens raak gesien. Hy het salig deur die Parkie onder tussen Linden en Greenside gedraf.