Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Soos die meeste manne hier "like" ek van "gunne".
Dit het my lank geneem om n paar skiet plekke te kry hier in JHB wat ek "like".
Net jammer dat hier nie n paar varkies of jakkalse rond loop in die nag nie.
Mense trust mekaar nie meer nie veral nie in die stad nie, en dis maar baie moeilik om deesdae n plekkie te kry waar jy lekker kan kuier sonder enige komplikasies, en ietsie te kan gaan kry vir n naweek pooitjie.