Pro amm
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Pro amm
Ek wil graag weet of daar manne daar buite is wat met PMP se Pro AMM rontes sal jag en wat is die grootste wild wat jy sal skiet met die fabrieks ronte.
Ek weet die manne wat self herlaai sal die rontes nie n regverdige kaans gee nie en het ook hulle redes.Ek sal dit baie wardeur as julle ook maar julle ervaaring met die rontes met my sal deel.
Dankie
Ek weet die manne wat self herlaai sal die rontes nie n regverdige kaans gee nie en het ook hulle redes.Ek sal dit baie wardeur as julle ook maar julle ervaaring met die rontes met my sal deel.
Dankie
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Pro amm
Het 2 zebras met die punte in die 9.3 geskiet en hulle is regdeur met minimale vleis skade, kons sien hy het mooi gemushroom, maar dit is oor hulle teen baie lae spoed (2200ft/s) skiet
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Pro amm
DWB
Dankie vir die inligting.As ek bv n BWB op die knoppe slaan sal die ronte deur die been breek en die ratkas of longe penatreer? of moet ek maar eerder probeer om die harde been te vermy.?
Dankie vir die inligting.As ek bv n BWB op die knoppe slaan sal die ronte deur die been breek en die ratkas of longe penatreer? of moet ek maar eerder probeer om die harde been te vermy.?
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Pro amm
As jy sulke goed wil aanvang probeer die 220gr, maar dit is steeds nie na wense nie.
Laai jy al?
Ek het so 80 220gr PMP wat ek nie gebruik nie?
Laai jy al?
Ek het so 80 220gr PMP wat ek nie gebruik nie?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Pro amm
Ek het my BWB met .303 en Pro Am 174Gr geklap - Net daar in sy spore geval
My Zebra met 30-30 150gr geskiet en ook net daar geval
My Zebra met 30-30 150gr geskiet en ook net daar geval
Last edited by HeinrichPrinsloo on Tue Jan 15, 2013 10:50 am, edited 1 time in total.
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Pro amm
6 uit 10 keer dalk ja......RUPERT wrote: .As ek bv n BWB op die knoppe slaan sal die ronte deur die been breek en die ratkas of longe penatreer?
Hierdie klink maklik maar jy weet self die jagveld werk nie so nie....RUPERT wrote: of moet ek maar eerder probeer om die harde been te vermy.?
Nee wat ou Rupert, ek sal die regte goete koop as ek jy is. Monometaal wat sy gewig 100% behou is die roete om te gaan. Onthou dis 2013....
Ek gaan weer my ou vervelige sommetjie maak:
2x Wildebeeste R6000
3x aande verblyf R1000
Diesel vir n 300km trip heen en weer R1000
Kos, ys en drank vir 1x persoon vir 3x dae R1000
Boksie Premium Koeels R800 vir 50x of R1000 vir 20x Rondtes Premium Ammunisie
Totaal R 10 000
Minus die R400 wat die Pro Amm kos spandeer jy nou R600 meer op n R10k jag. Vir my is dit n maklike som....
Groetnis!
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Pro amm
Vervelige somme is net vervelig omdat hulle altyd reg is 
Ek sal uit beginsel nie weer pro amm se ammo gebruik nie. Ek het uit een pak drie patrone geskiet wat ek gesukkel het om die slot oop te kry. Toe ek wel al drie inspekteur was die slagsoppies heeltemal weg, so hoog was die druk. Ek is seker as ek nie met n k98 geskiet het nie kon dinge slegter gelyk het.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Pro amm
Rupert,
Goedkoop koop is duur koop ou maat...
Ek sekondeer dit wat Stef hierbo se ten volle, moenie dat goedkoop ammo 'n hele jagtrip bederf nie...
www.barnesbullets.com 
Groete,
Lou
Goedkoop koop is duur koop ou maat...
Ek sekondeer dit wat Stef hierbo se ten volle, moenie dat goedkoop ammo 'n hele jagtrip bederf nie...
www.barnesbullets.com
Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Pro amm
Ek dink hier sal jy genoeg antwoorde kry om n goeie besluit te kan neem
http://jaracal.com/index.php/topic,5773.100.html
http://jaracal.com/index.php/topic,5773.100.html
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Pro amm
Dagsê
Net so terloops (as dit nie reeds iewers genoem is nie). Die CEO van PMP, Carl Wolhuter tree binnekort af (1 Mei) en word dan vervang deur 'n Mnr Petje (as ek reg onthou). Jip, 'n nuwe 1994 stemgeregtigde. Carl het daarin geslaag om PMP, wat diep in die rooi was, weer diep in die swart te kry (o hel, dit klink snaaks). Wonder of die regering nou binnekort reddingsboeie aan PMP sal moet gooi soos met SAL.
Mooi loop

wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Pro amm
KoosKoos Barnard wrote: Dagsê
Net so terloops (as dit nie reeds iewers genoem is nie). Die CEO van PMP, Carl Wolhuter tree binnekort af (1 Mei) en word dan vervang deur 'n Mnr Petje (as ek reg onthou). Jip, 'n nuwe 1994 stemgeregtigde. Carl het daarin geslaag om PMP, wat diep in die rooi was, weer diep in die swart te kry (o hel, dit klink snaaks). Wonder of die regering nou binnekort reddingsboeie aan PMP sal moet gooi soos met SAL.
Mooi loop
Ek dink ons sal PMP mis. Ek wonder of PMP tog nie maar die ammo is wat deur die meeste S. A.-skieters (nie jaracal-lede
Oor swart en rooi knyp ek maar my oe toe.
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Pro amm
Rupert, 'n vriend van my het die afgelope 4 jaar net met PMP blou pak gejab in beide sy .243 en 30.06, en die bokke het elke keer geval, maar daar is beter ammunisie te kry as PMP. Ek self is maar 'n Nosler man vir doppe & koeëls, en CCI primers (wanneer beskikbaar).
Work To Hunt, Hunt To Live
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Pro amm
Diegene wat PMP se aanleg besoek het sal weet dat hul toerusting erg verouderd is. Dit word instand gehou sonder om te moderniseer. Boonop is sportammunisie skaars 10% van hul totale mark. Daarby maak hulle deel uit van 'n groter geheel (Denel) wat die res van die minder-/nie-winsgewende dele moet dra.
Die belangstelling en toewyding is bloot net afwesig, want hulle kan dit nie bekostig nie.
Die belangstelling en toewyding is bloot net afwesig, want hulle kan dit nie bekostig nie.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: Pro amm
Goeienaand Rupert,
Ek het self verlede jaar met die einste vraag gesit,
Lees gerus http://jaracal.com/index.php/topic,1051 ... #msg192724
Soos jy sal sien was ek net suksesvol gewees met Pro Amms.
Die Eland wat ek daar noem was op 150m op die skouer geskiet en so 40m verder le die bok.
Die manne hier het beslis meer ondervinding as ek.
Ek het self einde verlede jaar begin herlaai, en die verskille in groeperings was 100 keer beter met self gelaaide.
Sou ek weer met pro -amms jag as dit dit daarop neerkom, om een of ander rede. Beslis
Groete,
Michiel

CZ 550 243 Winchester
CZ 550 7mm Remington Magnum
CZ 550 30-06 Springfield
Lee Enfield .303
CZ 550 9.3 x 62 Mauser
CZ 550 416 Rigby
CZ 550 458 Lott
Brno ZZK 602 500 Jeffery
CZ 550 7mm Remington Magnum
CZ 550 30-06 Springfield
Lee Enfield .303
CZ 550 9.3 x 62 Mauser
CZ 550 416 Rigby
CZ 550 458 Lott
Brno ZZK 602 500 Jeffery
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Pro amm
Pro amm is 'n goeie punt het baie met hulle ammo gejag en het ook goeie groeperings gekry net jammer PMP verneuk ons jagters nou hier in SA met hul pryse!?Maar as jy self herlaai sal ek liewers Rhino ondersteun wat ook lokaal is baie beter punt!
Groete
Marius
Groete
Marius
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Pro amm
Daai noem mens nou die spyker op die kop.... Mooi oom...mariusr wrote: Pro amm is 'n goeie punt het baie met hulle ammo gejag en het ook goeie groeperings gekry net jammer PMP verneuk ons jagters nou hier in SA met hul pryse!?Maar as jy self herlaai sal ek liewers Rhino ondersteun wat ook lokaal is baie beter punt!
Groete
Marius
En een JA stem van my kant af vir Rhino ook...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Pro amm
Virseker - het laasjaar vir my PMP African Elite's gekoop - dis sekerlik hulle top of the range rondtes (Swift A-Frame) =mariusr wrote:
Pro amm is 'n goeie punt het baie met hulle ammo gejag en het ook goeie groeperings gekry net jammer PMP verneuk ons jagters nou hier in SA met hul pryse!?Groete
Marius
R 800 vir n pak van 20 - dis R 40 per rondte....ernstig!
Last edited by FHM on Wed Jan 16, 2013 8:16 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Pro amm
In meer detail:
PMP CEO to hand over the reigns after 17 years
PMP CEO to hand over the reigns after 17 years
Thursday, 10 January: Denel Group CEO, Mr Riaz Saloojee announced today the retirement of Mr Carel Wolhuter as CEO of PMP, a division of Denel and the appointment of Mr Phaladi Petje as the new CEO. Mr Petje will assume leadership of PMP from 1 May 2013.
Mr Wolhuter has been at the helm of PMP as CEO for the past 17 years. He has built sound relationships with numerous local and international clients and stakeholders, and made an invaluable contribution to PMP’s success. His achievements include leading a turnaround strategy and returning the PMP business from a loss of R80m in 2005 to the current profit of about R15m.
Mr Wolhuter will still be involved with PMP in a mentorship capacity and overseeing specific projects before finally retiring on 31 October 2013. One of the projects he will be involved in is to finalise the celebrations of PMP’s 75th anniversary in October 2013. PMP is the oldest business division within the Denel Group, dating back to 1938.
Mr Petje’s appointment as CEO comes after 11 years in the Denel Group of which 8 years as Executive Manager Marketing at PMP and as Deputy CEO since 1 July 2012. He has strong leadership abilities, a sound knowledge of the Denel Group and of PMP’s operations and significant business issues. He understands the local and international Defence environment and has built strong relationships with the customers. Mr Petje has made valuable contribution to business growth in terms of sales and the entitiy’s turnaround to profitability. His experience in the defence environment covers land systems and related ammunition business.
Mr Petje will continue to ensure business growth, and to reinforce PMP’s position as a reliable supplier of world class military and commercial ammunition products and components. He will be ably supported in his new role by his Executive team.
Mr Saloojee expressed his appreciation for the contribution that Mr Wolhuter made over many years as an Executive Manager in the Denel Group and wished him well on the next phase of his life. He also congratulated Mr Petje on his appointment as the new CEO of PMP. The appointment is in line with Denel’s succession strategy and overall business vision and strategy of Denel which is to grow revenue, improve customer relationships, increase productivity, efficiency and profitability and enhance leadership and transformation.
Ends
__________________________________
For further information, contact:
Sinah Phochana
Denel Group Communications Manager
Cell: +27 (0) 79 511 6257
Tel: +27 (0) 12 671 2662
Fax: +27 (0) 12 671 2751
email: sinahp@denel.co.za

9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
-
hendrikm
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Jul 03, 2012 8:40 pm
Re: Pro amm
Nou watse fabrieks ammunisie sal julle voorstel, ek is nog redelik nuut om sulke keuses te maak en het ongelukkig nie onbeberkte geld of tyd om elke fabrikaat te kan toets nie?
Ek sal bietjie ook deur die forum soek om te kyk na ander posts waar ek meer inligting kan kry, maar ek sal dit waardeer as julle dalk bietjie pointers kan gee, ek sal verseker na daai Barnes kyk.
Ek sal bietjie ook deur die forum soek om te kyk na ander posts waar ek meer inligting kan kry, maar ek sal dit waardeer as julle dalk bietjie pointers kan gee, ek sal verseker na daai Barnes kyk.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Pro amm
Sellier @ Bellot hulle ammo is goed geprys en was nog altyd akkuraat in my gewere en het ook ammo met Nosler gelaai wat nou duurder is maar niks fout met hulle std punt!
Groete
Groete
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Pro amm
Manne wat met Pro-Ams jag en nou onseker is,
As jy tot dusver met PMP pro-ams gejag het, en die maak nie vir jou probleme gee nie, en jy nie n ander maak kry waarvan jou geweer hou nie, of as jy nie genoeg tyd het om n ander maak in te skiet nie, gebruik dan die Pro-Ams!
Ek self het doer in '75 begin jag saam my pa en net met PMP's al die jare. Ek jag vandag nogsteeds met die patrone (Pro-Ams en African Elite - hang af wat ek jag) en ja daar is hier en daar n 'dud', maar vir n seisoen jagter wat 1 pak koels op die baan gaan uitskiet en nog 10 koels in die veld gaan gebruik vir sy jag is my persoonlike mening om te hou by wat werk vir jou sover. Onthou selfs ouens met die beste patrone wat beskikbaar is skiet ook mis en kwes ook bokke.
Ek ken baie seisoen-jagters en plaasboere in RSA en Namibia wat met Piet Marais Patrone jag en hulle vleis elke jaar huistoe bring. As jy gaan skyfskiet / kompetisie skiet of jag op ver afstande en die baan en die wild wat jy jag vereis n premium patroon dan kan jy daarna kyk om jou geweer se spyskaart te verander.
Vir die normale seisoen jagter wat 2 pakke patrone n jaar uitskiet, klein en medium-slag wild jag op 80 - 200 m en gewoond is aan Pro-Ams - ek sal se hou daarby.
My 5 c

Last edited by FHM on Wed Jan 16, 2013 12:54 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Pro amm
Remington Core Lokt is 'n goeie begin, asook van die Federal soorte.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Pro amm
Net 'n vinnige regstelling, dit is eersdaags Phaladi Maak PatroneFHM wrote: Piet Marais Patrone
Ek het voor ek begin herlaai het ook met Pro amm's gejag. Ek het egter baioe druk in my .243 en my pa se 7x64 gekry. Met die .300 het ek nie baie probleme gekry nie.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Pro amm
Ek het Federal's in my 375 geskiet voor ek gelaai het. Goed geskiet, ek hou net nie van die blink doppe nie.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Pro amm
Die Power shock was my ammo voor ek begin herlaai het, en ek het net positiewe resultate van dit gekry. Ek het ook die doppe gehou, en verlede jaar met dit begin laai. Ek sal altyd n Federal fan wees!Ludwig wrote: +1 Federal maak standaard ammunisie, wat genoem word Power-Shok. En ook Premium ammunisie wat genoem word Vital-Shok. Baie akuraat en goed geprys. Meestal goedkoper as PMP se soortgelyke reekse. Remington Core-Lokt ook baie goeie opsie.
Veiligheid eerste manne!