'n Jong prins van Qatar gaan studeer in Londen.
Hy skryf aan sy pa: " Londen is wonderlik en die mense is baie vriendelik,
maar ek is bietjie skaam om in my Lamborghini by klasse op te daag terwyl al
die ander studente per trein reis."
'n Week later daag daar 'n blanko tjek van sy pa op, met die boodskap:
"Hou op om jou familie in die skande te steek! Gaan koop vir jou ook 'n verdomde trein!"
Bederf
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Bederf
Ja, hy kan die trein koop en sy pa sal seker nie eers agterkom dat daar geld uit sy rekening is nie, dis scary hoeveel geld die ouens het 
