DIE REAL MACOY OF NIE?
Posted: Wed Jan 09, 2013 8:34 pm
Naand manne
Daar is nog nie genoeg inligting nie maar ek vermoed DIE teleskoop gaan teleskope na n hele ander vlak neem!OpĀ die staduim is daar nog net bespiegelinge oor prys , maar die scope lyk nie vir my lomp nie.Dit lyk of die scope met die wapenskou eers bekend gestel gaan word.
Hier is link:tracking-point.com/
groete
Bullseye.