Naand manne
Daar is nog nie genoeg inligting nie maar ek vermoed DIE teleskoop gaan teleskope na n hele ander vlak neem!Op die staduim is daar nog net bespiegelinge oor prys , maar die scope lyk nie vir my lomp nie.Dit lyk of die scope met die wapenskou eers bekend gestel gaan word.
Hier is link:tracking-point.com/
groete
Bullseye.
DIE REAL MACOY OF NIE?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: DIE REAL MACOY OF NIE?
Ek kom nie reg met die link nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm