Bereken jou liggaamsmassa-indeks
LMI (liggaamsmassa-indeks) is 'n nuttige manier om liggaamsgewig en -gesondheid te bepaal. Maar dit moenie gebruik word as die enigste maatstaf van 'n gesonde liggaamsbou nie.
LMI kan dit laat lyk asof 'n gespierde mens te veel liggaamsvet het, of dat 'n ouer mens – wat spiermassa verloor het – te min weeg. LMI is ook nie 'n goeie meetinstrument vir kinders nie.
Om jou eie LMI te bepaal:
....Maal jou lengte in meter met jou lengte in meter - skryf die antwoord neer.
....Deel nou jou gewig in kilogram deur die antwoord van die vorige som, dan kry jy jou LMI.
As jou LMI onder 18,5 is, word jy gereken as ondergewig.
'n LMI bo 25 beteken jy's oorgewig.
'n LMI bo 30 beteken jy is vetsugtig.
Bereken jou LMI (liggamsmassa indeks)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Bereken jou LMI (liggamsmassa indeks)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD