Braai-brood

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Braai-brood

Post by Gert Odendaal »

Maak `n lekker pot maalvleis....sit van die maalvleis op `n sny brood...sny tamatie skywe dun,eie ook en agurkies..pak op maalvleis broodjie(suurlemoen growwe peper/sout ...rasper die kaas oor...plaas in oond en bak tot kaas smelt ...baie lekker....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
Post Reply