zero verloor van bakkie ry

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

zero verloor van bakkie ry

Post by cassie_calvinia »

die manne wat nag jag weet maar patykeer wil jy jou drywer met 'n light force teen die kop moer.
dit gaan maar rof, veral as 'n mens in die veld inry.
hoe gereeld stel jul weer 1 of 2 clicks terug no zero toe? of gebeur dit nie sommer met jul nie(dalk is willie kruiwa net 'n rowwe drywer).
HOU HOM DAAI DIKTE
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: zero verloor van bakkie ry

Post by ROBBIE1 »

Dit gebeur Cassie, ek gaan maar elke keer eers baan toe en kyk, dinsdag weer die geval met die 338 gehad dat hy sommer op 50m n duim laag skiet.
2 Skote later, en daar val die eerste Bwb bul net daar suiwer tussen die oge!! Het n ruk gelede n stel afgetrak met die 270 wat se scope mounting los gekom het, en vol selfvertroue gaan ek net so veld toe, heel dag agter n kwes aangeloop, haar eers die volgende oggend gekry!

My opinie, maak eerder seker, dit is 2 of 3 patrone, R75 of R100, maar kan jou baie moeite spaar.  ;D
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
Post Reply