Naand manne,
Watse kruit gaan die beste werk vir 270win, S365 of S355?
Groete,
Ben
270 win
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 270 win
Ben, ek laai vir 3 x 270's. gebruik op al 3 dieS365 130grn koeels. Kry gemaklik goeie groeppe em kan maklik die groeppe konstant herhaal. Die s365 gaan verseker beter dopvulling gee.
Jagtersdok skiet ook met n 270 en hy het my aanbeveel om die s355 te probeer. Hy se hy het slfs beter groeppe gekry as met die s365. Ek het 2 blikke kruit gekoop, maar nog nooit tyd gehad om te toets nie. Al hoekom ek dit sal oorweeg om na 355 te skuif ia bloot omweg te kom van 365 omdat die lot verskille so groot kan wees.
Jagtersdok skiet ook met n 270 en hy het my aanbeveel om die s355 te probeer. Hy se hy het slfs beter groeppe gekry as met die s365. Ek het 2 blikke kruit gekoop, maar nog nooit tyd gehad om te toets nie. Al hoekom ek dit sal oorweeg om na 355 te skuif ia bloot omweg te kom van 365 omdat die lot verskille so groot kan wees.
Last edited by James Wilson on Thu Dec 27, 2012 12:33 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 win
Het gaan loer met QL en S355, S385 en S361 is slegs van 60-100vps stadiger as S365 as dit by maksimum druk gelaai is. Al 4 die kruite kan dus aangewend word en toepaslikheid sal van akkuraatheid afhang. Met 150 grein koeëls sal die stadiger kruite beter presteer vir spoed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: 270 win
Ek skiet 355 en ek kry baie mooi groepe met 130 honady en so 3033 fps myne skiet mooi.
Groete
Johan22
Groete
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
-
bengogga
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sat Nov 24, 2012 12:02 am
Re: 270 win
Dankie almal, ek het gehoor daar was bietjie probleme met die S365 gewees.
Ek gaan die s355 gebruik. Thanx manne.
Ek gaan die s355 gebruik. Thanx manne.
CZ 9.3 x 62
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243
Brno 30-06
Ruger 270
Zastava 243