Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Vandag het ek gister se PB rekord gebreek. Op een stadium gedag die vis is af toe hy vinnig na my aangeswem gekom het. Ek het amper van die bootjie afgeval.
http://www.youtube.com/watch?v=soX657gN ... e=youtu.be
Moet se^ ek ervaar die lewe in die nuwe wereld baie aangenaam. lol
Groete
Heinrich
http://www.youtube.com/watch?v=soX657gN ... e=youtu.be
Moet se^ ek ervaar die lewe in die nuwe wereld baie aangenaam. lol
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Allure
- Full Member

- Posts: 134
- Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Geluk dis n monster.
dis een van die species wat eke soek al vir n lang ruk
dis een van die species wat eke soek al vir n lang ruk
“We are part of the earth and the earth is part of us." Chief Seattle 1853
Brno .22
Howa .22-250
Brno .308
Browning .458 win mag
Brno .22
Howa .22-250
Brno .308
Browning .458 win mag
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Daardie is n uitstekende vangs - n droom vis, en so gesond ook!
Ek sien jou Phleuger Medalist katrol ooryyd gewerk, hehe - het self nog iewers een, my eerste katrol!
Nogmaals geluk Heinrich
Ek sien jou Phleuger Medalist katrol ooryyd gewerk, hehe - het self nog iewers een, my eerste katrol!
Nogmaals geluk Heinrich
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Het daardie video my nou lus gemaak vir visvang 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
My Shimano Biocraft het die gees gegee met die groot baber wat ek gevang het so ek moes die Medalist uithaal. Bang om die gewone katrolletjies te gebruik by die vangs van "droom visse". As die "drag" nie egalig is nie ruk die vis die tippet maklik af.SeeMoNsteR wrote: Ek sien jou Phleuger Medalist katrol ooryyd gewerk, hehe - het self nog iewers een, my eerste katrol!
Sal later die vliee" wat ek bind vir die visse opsit.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Pragtig Oom Hein!
Waar in die w?reld is dit?
Ek is nou self ernstig lus vir visvang!
Waar in die w?reld is dit?
Ek is nou self ernstig lus vir visvang!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
In die Gariep rivier
So op my voorstoep.
Groete
Heinrich
So op my voorstoep.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Oom Hein,
Baie geluk met daai vis!
Baie geluk met daai vis!
Goed, beter, 6millimeter!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Pragtige vis daai Hein maar die tipe videos moet nou end kry!!!!
Ek sit nou in Januarie weer af Sterkfontein toe om 'n paar geles aan die hoek te probeer kry, soms vat die grootbekke sommer die klein vliegies ook.
Peet
Ek sit nou in Januarie weer af Sterkfontein toe om 'n paar geles aan die hoek te probeer kry, soms vat die grootbekke sommer die klein vliegies ook.
Peet
Last edited by Pvdw on Thu Dec 27, 2012 8:08 am, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Mooi vis, bly om te sien hy is terug water toe! Wanneer is jou verjaardag ? Dalk kan die forumlede vir jou groter landing net koop ... 
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Gillie, ja die net is 'n teer sakie. Ek sal 'n redelike groot net moet kry en agter my aansleep as ek "wade" en vang. So ons try maar om visse te vang wat die kop in die net pas. 
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Hi Oom Heinrich,
Daai is 'n bitter mooi LM gele. Waste vleig het oom gebruik?
Daai is 'n bitter mooi LM gele. Waste vleig het oom gebruik?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Ja kyk toe ek die video sien het ek amper my vakansie planne verander! Mooi vis dai Hein en goed gedoen om hom te kry, daai water lyk amper struktuurloos daar.Die swart vlieë werk ook goed in die troebel water. Heng dis regtig 'n mooi geelvis daai, so bly om te sien die visse is nog daar. Seker so 10-15 jaar agter die kiewe. Geniet hulle, moet plan maak 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Carl
Die water vloei oor 'n bank na 'n diep poel. Hier en daar 'n paar groot klippe. Het 20jaar terug my eerste 20lb'er met rapala daar gevang. baie gesukkel met vlieg maar lyk of ons nou regkom. Ongelukkig stoot die dam se water partykeer so hoog op dat dit nie meer vloei nie en net dam is. gedink ek moet met sinking line en slow retrieve probeer.
Groete
Heinrich
Die water vloei oor 'n bank na 'n diep poel. Hier en daar 'n paar groot klippe. Het 20jaar terug my eerste 20lb'er met rapala daar gevang. baie gesukkel met vlieg maar lyk of ons nou regkom. Ongelukkig stoot die dam se water partykeer so hoog op dat dit nie meer vloei nie en net dam is. gedink ek moet met sinking line en slow retrieve probeer.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Heinrich baie geluk baie netjies - het geloer kon nie sien nie watse cam het jy gebruik vir die opname - baie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Largemouth Yellowfish 16,6lbs on fly, new PB
Dit is die Gopro Hero2. Het vandag weer gaan visvang en 'n nog groter GB geelvis gevang. Groter as 10kg
Sal dit later oplaai.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter