Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil net bietjie uitvind, wie van julle hengel suksesvol by die dam en wat is die geheim? Ons almal weet van die groot karps daarso, maar hel ek is nou gatvol om dag in en nag uit daar te sit met niks.
Piet, waarmee vang jy ?
Groot karps is nie dom nie jy moet hulle uitoorle gaan praat met ouens wat al daar reggekom het gaan steel met die oog as jy weer daar vang en miskien moet jy op 'n visvang forum die vrae vra.
Moet se my gunstelling dam waar ek my grootse gevang het 12.7 kg was in Klaserie en die ander was Tzaneen wat ek hele paar 12kg gevang het maar nie 12.7kg kon breek nie.
Frederik ja ek self het al 'n lekker karp gevang in Klaserie. Ek was 5 jaar daar op Hoedspruit. Net so baie kurpers in daai dam, rooibors. Ek het die naweek skoon wit floatie met 'n bekkie gehengel wat ek dan 'n dip dokter. Dit het gewissel van Kiana, Perdeby, Amandel en Sweetcorn. Black Magic het ek op die bol gegooi saam met Tripple-D en Perdeby. Die oomie langs my het 2x8kg karps gevang, maar wou nie vir my of my ander buurman se wat hy gebruik
Dawid, ek sal bietjie daai mengsel van jou probeer. Moet net weer my SA poeier aanmaak.
Gerhard hierdie ou is visvang kens hy gaan vir n minimum van 7-10 dae.
Het hom laasweek in die vis winkel gekry waar hy R1600 se boilies gekoop het net vir voer
maar hy haal hulle uit.
Cheers H
Last edited by Hugov on Tue Dec 18, 2012 2:17 pm, edited 1 time in total.
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
Hugov wrote:
Gerhard hierdie ou is visvang kens hy gaan vir n minimum van 7-10 dae.
Het hom laasweek in die vis winkel gekry waar hy R1600 se boilies gekoop het net vir voer
maar hy haal hulle uit.
Cheers H
Ouch...
Pap gooi het duur geword.
Lekker om te hoor daar is manne wat Rietvlei se karpe pak gee.