Bosluise
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bosluise
Dankie Marius.
Ek stort of bad in Bob Martin Shampoo.
Het nog nie met 'n gogga huistoe gekom nie.
Groete
Ek stort of bad in Bob Martin Shampoo.
Het nog nie met 'n gogga huistoe gekom nie.
Groete
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Bosluise
Hoop nie jy kom huis toe al blaffende!?
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bosluise
As ek by die huis kom byt ek die rook uit hulle uit, nie gedink om die sjampoo die skuld te gee nie. 
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Bosluise
Nee man jy maak nou die kinders bang vir diere!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosluise
Ja, GROOT NB op daai moenie op jou vel spuit nie, ek het myself al lekker vergiftig so
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Bosluise
Bayticol werk baie goed ja en honde shampoo teen luise en bosluise werk ook as enige uitwerk vir diaardie pepperticks want die area wat hulle eerte voor gaan is die area wat jy eintlik altyd wil toe hou vir mense 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Bosluise
Bayticol bly baas.............nog nie een gekry aan my bas nie en is al byna 7 jaar!!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Bosluise
Hoop nie jy sit in die pad en lek jouself op snaakse plekke nie!mariusr wrote: Hoop nie jy kom huis toe al blaffende!?
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bosluise
Wim
Moenie jaloers wees as ek kan, en jy probeer nie, ou maat!

Groetnis!
Moenie jaloers wees as ek kan, en jy probeer nie, ou maat!
Groetnis!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Bosluise
Het julle die spelling reg , ek dog dis BAL - TICK -OFF.

GROETNIS jOHNNY
GROETNIS jOHNNY
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Bosluise
Gebruik dit ook jare was een keer siek voordat ek bayticol gebruik het bosluis koors glad nie lekker nie gaan nie bos toe sonder daai blikkie!
Last edited by mariusr on Thu Dec 20, 2012 2:10 pm, edited 1 time in total.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Bosluise
Manne om in flou Dettol water te bad help geweldig en vir die manne wat net een keer in die somer bad en nie so gereeld in die winter nie dien dit sommer as ontsmetting ook.
Groetnis
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bosluise
Dawid, ja dis hierdie week gelukkig weer tyd vir my jaarliksekersfees bad. Gaan sommer 'n hele bottel Dettol ingooi.Dawid wrote: Manne om in flou Dettol water te bad help geweldig en vir die manne wat net een keer in die somer bad en nie so gereeld in die winter nie dien dit sommer as ontsmetting ook.
Groetnis
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- ThinusD
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm
Re: Bosluise
Ek is altyd in vir die soort Boere raad. Jis ek het al met n hele Bosluis familie huis toe gekom en glo my dis nie lekker nie. Ek is amper seker dis die Brannas by die kampvuur in die aand wat hulle so lok na my bloed. Haha! Dankie vir julle raad julle. Groete
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Bosluise
Lennon se Witdulsies werk baie goed om bosluise weg te jaag. Smeer aan enkels en in lieste. Dit hou etlike dae al stort jy dit af.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bosluise
Pasop vir die proses oordoen. Die gif in die shampoo word sistemies opgeneem in jou liggaam en jy ervaar dan 'n allergiese reaksie.Jacquesb wrote:Dankie Marius.
Ek stort of bad in Bob Martin Shampoo.
Het nog nie met 'n gogga huistoe gekom nie.
Groete
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- NetEk
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm
Re: Bosluise
My pa het ons sommer almal toe ek klein was saam met die honde ge-bacdip maar ek sal dit nie meer aanbeveel nie.
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Bosluise
Dankie vir die heads up.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH