moultrie Trail Cam

Post Reply
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

moultrie Trail Cam

Post by Flip Nel »

Ek kan 'n moultrie Trail cam koop hoe goed is die maak en is dit die moeite werd vir R1500.00
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: moultrie Trail Cam

Post by Lamtjop »

Hallo Flip.
Gaan lees n "review" by trailcampro.com en chasingame.com hul toets meeste trailcams.
Groete
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: moultrie Trail Cam

Post by Kalahari »

Flip

Ek het 2 van die Moultrie kameras, ek's tevrede, nog geen probleme gehad nie en die foto's is baie mooi.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: moultrie Trail Cam

Post by Francois Marais »

Flip

Daar is BAIE verskillende modelle MOULTRIE kameras, die prys lyk nie sleg nie, kyk na hoeveel MP kamera dit het, of dit FLASH of IR beligting het en soo aan. Ek gebruik net MOULTRIE kameras en is vrede met hulle, het so 8 kameras nou, en selfs die oudste van hulle, 5 jaar, werk nog foutloos.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply