roep klanke
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
roep klanke
ek sit gister en dink aan die manne wat roep klanke maak/opneem,daar is al so baie klanke,hoeveel nuwes kan daar nog uitkom?ek meen n jakkals het tog seker net soveel verskillende roepe en dieselfde met haas en ander prooi klanke.nou gaan ons oor 10 jaar nog nuwe klanke kry of hoe maak die ouens?baie dankie vir die manne wat dit inelkgeval doen en bereid is om hulle klanke biskikbaar te stel
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: roep klanke
Met die tegnelogie van vandag kry die manne reg om meer suiwer klanke op te neem, ek dink dis n helse werk, om hulle dop te hou en watter klanke met watse gedrag te vergelyk. Ek s? ook dankie aan die manne wat so tyd daarin sit om dit vir ons maklikker te maak.
Van tegnelogie te praat, eendag met n oom gesels toe s? hy dat die jakke ook met die tegnelogie werk, vroeer jare was dit perde, honde en lanterins, dees dae is dit mp 3, roepers en helikopters.
Van tegnelogie te praat, eendag met n oom gesels toe s? hy dat die jakke ook met die tegnelogie werk, vroeer jare was dit perde, honde en lanterins, dees dae is dit mp 3, roepers en helikopters.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: roep klanke
Cg, I must agree that we owe a very big thank you to those that record these sounds for us. 
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: roep klanke
lyk nie vir my of die manne regtig my kan antwoord nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: roep klanke
Johans, I hear what you are saying about the calls. I think that different areas jackals might sound different, but it is a similar call. I am not sure if we will ever get to the stage of saying that we have all the calls as it is possible that those that have the patience to record have not yet heard all the calls, or when they do hear a new call they do not get it recorded, I do not know, it is a good question.
I wonder if Taffie or Hein could help us here?
I wonder if Taffie or Hein could help us here?
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: roep klanke
Johans
Moenie jouself bekommer oor waarmee jy oor tien jaar jakkalse gaan roep nie. Lees net die stukkie getiteld"roofdier slagting" in die laaste uitgawe van die Magnum tydskrif. Gebasseer op dr B.S. se statistieke wat hy hier uitlig,bleik dit dat die jakkals binne die afsienbare toekoms totaal uitgewis sal wees.

Ek wil ook my dank uitspreek teenoor die manne wat hierdie roepe opneem en dit aan die jagters beskikbaar stel. In dieselfde asem wil ek ook waarsku dat daar ongelukkig ook maar kansvatters in hierdie bedryf is. Ek het C.D's waar die krieke baie harder roep as die jakkals. Waar jy nou hierdie jakkals (kriek) roep in die winter gebruik,steek ou Vlekkie net sy tong vir jou uit en lag. Sy gedagte lees as volg. "Dink die simpel P###pol wragtig hy gaan my flous met krieke in die winter"

Groete
Martin Marais