Monster Bruin Forel
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Monster Bruin Forel
[img width=360 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... d1c54b.jpg[/img]
Estimated weight is between 21.76 and 23.05 lbs.
Estimated length is between 29-29.5"
Estimated girth is between 24-24.5"
Estimated weight is between 21.76 and 23.05 lbs.
Estimated length is between 29-29.5"
Estimated girth is between 24-24.5"
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Monster Bruin Forel
Blik$em.Dis om van naar te word!!!!
Ek sal bly wees as ek so ene kan uithaal die naweek.
Ek sal bly wees as ek so ene kan uithaal die naweek.
.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Monster Bruin Forel
Nie in SA nie...gerhardu wrote: Blik$em.Dis om van naar te word!!!!
Ek sal bly wees as ek so ene kan uithaal die naweek.
n 10 # forel is skaars genoeg.
Wat nog van n 20# forel...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Monster Bruin Forel
Ek sal bly wees as ek net 'n bruin forel sal kan vang. hulle ontduik my nou al 'n geruime tyd
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Monster Bruin Forel
NopeFrederik wrote: Is dit van New Zeeland ?
Colorado - USA
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Monster Bruin Forel
Ek self kon nog net twee vang...FCLoretz wrote: Ek sal bly wees as ek net 'n bruin forel sal kan vang. hulle ontduik my nou al 'n geruime tyd
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Monster Bruin Forel
Liewe Ouers, sjoe dit is 'n bulletjie daai,
Dit kan net lekker wees om so een aan die lyn te h?.
Dankie vir die deel Gerhard.
Dit kan net lekker wees om so een aan die lyn te h?.
Dankie vir die deel Gerhard.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Monster Bruin Forel
Die Mooirivier hier naby my is vol van die goete, nou nie so groot nie, maar daar het al 5 en 6 ponders uitgekom.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Monster Bruin Forel
+1FCLoretz wrote: Ek sal bly wees as ek net 'n bruin forel sal kan vang. hulle ontduik my nou al 'n geruime tyd
FC, dit lyk nou vir my asof Foxcreek ons so subtiel uit nooi hierbo
Veiligheid eerste manne!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Monster Bruin Forel
Ek stem, daai is 'n uitnodiging vanaf foxcreek.BRNO .06 (Pierre) wrote:+1FCLoretz wrote: Ek sal bly wees as ek net 'n bruin forel sal kan vang. hulle ontduik my nou al 'n geruime tyd
FC, dit lyk nou vir my asof Foxcreek ons so subtiel uit nooi hierbo![]()
Hy moet maar net se wanneer is die beste tyd
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.